+392
Gastehuis in Noordheuwel

Weston Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. Loved it. Lovely. Very relaxing. Friendly staff. Nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie netjiese verblyf en vriendelike verwelkoming. Naby geleë aan winkels en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Luxury getaway with amazing views. We had an amazing stay, very romantic in the honeymoon suite. It is private with the best views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Beautiful place but bad experience with loud guests until 1:30 am in the morning. Nice stay. The room was nice, beautiful view, clean swimming pool, except for the smelly shower and noisy guests. Silence for all guests must be at 10. We overnighted there because I needed to go to hospital the following day, and we only slept for 4 hours because of the noise. Bad-mannered guests can ruin your guest house name. The guys who were cleaning the swimming pool were more friendly than the lady who accepted us, and her dress code for business was unacceptable. Guests were drinking and very loud until 1:30 in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Weston Guest House
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit dat u erken het die kamer was mooi, die uitsig goed was en die swembad skoon was. Dit bevestig die standaard wat ons by Weston Guest House probeer handhaaf. Ons is jammer dat ander gaste se gedrag u ervaring beïnvloed het. Dit is egter belangrik om duidelik te stel dat die optrede van ander volwassenes nie eenvoudig aan die gastehuis toegeskryf kan word asof dit deur bestuur goedgekeur of veroorsaak is nie. Huisreëls is in plek, maar ons kan nie vooruit elke situasie voorkom as dit nie onmiddellik gerapporteer word nie. Rakende die opmerkings oor personeel en voorkoms: ons neem dienskwessies ernstig op, maar subjektiewe persoonlike kommentaar oor iemand se drag bly steeds ’n persoonlike oordeel en nie noodwendig ’n aanduiding van swak diens nie. Ons is jammer dat u verblyf nie volkome aan u verwagtinge voldoen het nie, maar ons glo ook dat ’n billike resensie moet onderskei tussen die gehalte van die eiendom en die gedrag van mede-gaste.

Charmaine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Perfekte oornag. Baie lekker, jy kan braai, swem en borrelbad gebruik. Volle kombuis tot jou gerief, met eetkamer en sitarea. Kamer klein maar gerieflik. Badkamer net baie klein, maar vir oornag was dit perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneline
Weston Guest House
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle verblyf vir julle ’n perfekte oornag was en dat julle die braai, swemgeriewe, borrelbad en die volle kombuis geniet het. Dis ook lekker om te hoor dat die kamer klein maar gerieflik was en vir julle doel goed gewerk het. Dankie ook vir die eerlike opmerking oor die badkamer. Ons waardeer gebalanseerde terugvoer, en dit help toekomstige gaste om ’n goeie idee van die eenheid te kry. Dit was ’n plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Caronet P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

TELEURSTELLEND. Nee - dit was die SWAKSTE fasiliteit nog ooit besoek.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Anneline
Weston Guest House
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer dat u u ervaring as “teleurstellend” beskryf. Ongelukkig gee u resensie geen werklike besonderhede oor wat verkeerd was nie, en dit maak dit onmoontlik om die geldigheid van so ’n sterk stelling objektief te beoordeel of daarop te reageer. Ons glo dat eerlike terugvoer waardevol is wanneer dit spesifiek, gebalanseerd en nuttig is. ’n Algemene afbrekende opmerking sonder konteks help ongelukkig nie toekomstige gaste of ons as onderneming om iets sinvol daaruit te neem nie. Nietemin neem ons kennis van u beoordeling en wens u alles van die beste toe.

Jacques P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige plek met mooi uitsig. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse-mari W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful! Dit was 'n bitter lekker tyd! Het dit vreeslik geniet, die stilte en alleen tyd saam 'n geliefde is net onbeskryflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Absoluut skitterend! Uitstekende geriewe. Baie goeie ligging en uitkyk op die omliggende dele van Wesrand asook Magaliesberge en koppies in die verte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Weston Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c487442a010adff9aa69773a4e0b96ce3602ce792051277c5bcff2487561de5d689fa96481993fb9d16069bc87bc80467ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 44 Weston Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.091461346937 27.808806449175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang