- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Weston Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante.
Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in die kamers verbode is. Elke kamer het 'n koningingrootte/koningsgrote-bed met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Presidential- en Honeymoon-suites het elk 'n privaat jacuzzi, 'n kombuisarea en 'n privaat stoep. Die kamers het elk 'n skuifdeur wat toegang tot 'n balkon het met 'n uitsig op die Magaliesberge en daar is ook 'n gemeenskaplike Jacuzzi en braaigeriewe. Elke kamer het 'n haardroër, 'n platskerm-TV met vol DStv en Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n privaat kroeg en 'n ruim kuier- en eetarea met ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, wasgeriewe, binne- en buitebraai-areas met gratis hout of gas, 'n Jacuzzi, 'n swembad, springmat en 'n kragopwekker. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is naby verskeie trekpleisters, insluitend die Silverstar Kasino, Noordheuwel, Monument en Hoërskool Krugersdorp, die Xhosa-klub, Key West-inkopiesentrum, Krugersdorp Gholfklub, Rhino and Lion natuurreservaat, die Wieg van die Mensdon, Lanseria en Jack Taylor Lughawens, die Makiti trou venue, Sterkfonteingrotte, Krugersdorp Netcare en Bell Street Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n groot platskerm-TV met die volledige DStv Explora-pakket en Netflix, gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n groot balkon met 'n uitsig op die Magaliesberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n 55'' slim-TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pool Apartment is 'n ten volle toegeruste 1 slaapkamer woonstel op die swembad terras van Weston Gastehuis. Die eenheid spog met 'n privaat ingang, onderdak parkeerplek, 2 x 55" sim-TV's met die volledige DStv-pakket en Netflix. Die kamer het 'n koninggroote-bed met 'n spabad en atmosferiese beligting. Dit het ook direkte toegang tot die ten volle toegeruste gimnasium.
Weston Gastehuis het ook 'n gedeelde swembad terras met gedeelde Jacuzzi en lapa. Hout, houtskool en vuuraanstekers, ys en speserye word voorsien. Die eiendom het 'n groot kragopwekker om beurtkrag uit te skakel
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n groot platskerm-TV met die volledige DStv Explora-pakket en Netflix, gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n groot balkon met 'n uitsig op die Magaliesberge, 'n Jacuzzi, dagbed, braaigeriewe met hout en houtskool, sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n groot yskas met ys.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Deluxe Queen Room With Balcony
- Slegs verblyf
- Pool Studio
- Slegs verblyf
- Pool Apartment
- Slegs verblyf.
- Honeymoon Suite
- Slegs verblyf
- Presidential Suite