Westward HO
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westward HO Apartment No: 13, Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is.
Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer lei na 'n balkon wat spog met 'n uitsig oor Robbeneiland, Tafelberg en Bloubergstrand. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en al die ander toebehore wat jy nodig het vir 'n gerieflike selfsorgvakansie. Daar is gratis parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n gasbraai op die balkon.
Die woonstel is net 200 m van Lagoon Beach, 'n restaurant en die MyCiti-bushalte af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Westward HO Apartment No: 13, Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Westward HO het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westward HO Apartment No: 13, Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang