Westward HO

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 60 % af

Kry 60% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is.

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer lei na 'n balkon wat spog met 'n uitsig oor Robbeneiland, Tafelberg en Bloubergstrand. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en al die ander toebehore wat jy nodig het vir 'n gerieflike selfsorgvakansie. Daar is gratis parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is net 200 m van Lagoon Beach, 'n restaurant en die MyCiti-bushalte af.

Slaapplek

'n Bespreking by Westward HO sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Westward HO gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R1 000 per nag (plek vir 4)

Kry 60% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za