+79
Gastehuis in Voëlklip

Whale Coast Ocean Villa

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voëlklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se Blouvlagstrand en bied 'n pragtige see- en berg-uitsig.

Whale Coast Ocean Villa beskik oor 7 luukse kamers wat elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis se kamers is modern en opgeknap vir gaste se gerief.

Hermanus is bekend vir wêreldklas restaurante, boetiekwinkels, kunsgalerye, 'n pragtige wynroete en avontuur-doendinge, soos walviskyk en haaihokduik. Die gastehuis is naby die bekend kloofpad wat 'n pragtige staproete langs die kus tot by die middedorp bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corine B
Saam met lewensmaat
5.0
Great location. Friendliness. Beautiful. Friendly welcome. Beautiful and comfortable room. Kingsize bed with a very comfortable mattres...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Neil L
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful place to stay. Superb hospitality from a brilliant team of employees. A very convenient location for Grotto Beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Natasha M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, kalmerend in luuksheid! Dit was 'n warm verwelkoming wat ons ingewag het, spasie is homely, 'n pragtige uitsig vanaf 'n gemaklike sitkamer. D...
Sien meer
Des 2025
Lisa M
Saam met lewensmaat
5.0
A stress free holiday at a stunning location in amazing Hermanus. Professional and friendly staff. Rooms were exceptional. Breakfast wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Whale Coast Ocean Villa is 'n lieflike gastehuis. Ons is vriendelik verwelkom en ons het baie lekker daar gebly. Die kamer en badkamer...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Aurelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Coast Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 235
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 235
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917f04d3598394842ea30d62d1dc512b34f1be500e9c76e4cc99e8ded7b6ec34bd2ec709881e4d9e3bc6d3266e309a352cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 14 12th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411253553003 19.290380179882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang