LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Coast Ocean Villa | LekkeSlaap
+51

Whale Coast Ocean Villa

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 12th Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 690 R1 183 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se Blouvlagstrand en bied 'n pragtige see- en berg-uitsig.

Whale Coast Ocean Villa beskik oor 7 luukse kamers wat elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis se kamers is modern en opgeknap vir gaste se gerief.

Hermanus is bekend vir wêreldklas restaurante, boetiekwinkels, kunsgalerye, 'n pragtige wynroete en avontuur-doendinge, soos walviskyk en haaihokduik. Die gastehuis is naby die bekend kloofpad wat 'n pragtige staproete langs die kus tot by die middedorp bied.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 14 12th Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 690
Vanaf R1 183
per nag (plek vir 2)
was R1 690
Vanaf R1 183
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 12th Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391f92a81b7ea54ea867fcfd51ce69c73e250e5e5867fdc1893b00464723856f0494b17b7c48ffc3602539eb4ff50f39a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 690, nou Vanaf R1 183  per nag (plek vir 2) 14 12th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.411253553003 19.290380179882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!