+32
Selfsorg in De Kelders

Whale Dance Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Whale Dance is in De Kelders, Gansbaai, 'n visvangdorp en gewilde toeristebestemming in die Overberg, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.

Die leefarea het 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n TV, asook 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en strykyster toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Vir beurtkrag is daar 'n eenplaatgasstofie en herlaaibare ligte in elke vertrek.

Gaste het onbelemmerde see-uitsigte en kan by die nabygeleë Stanfordsbaai-strand swem. Daar is 'n verskeidenheid restaurante soos Rosemary's Country Kitchen, The Boathouse Restaurant and Pub @ Gansbaai Harbour en Blue Goose Restaurant waar gaste maaltye kan geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nannette B
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, beautiful and friendly! We had a great time in this quaint, lovely town! Our stay was comfortable and our hosts friendly a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Truida-Mart B
Saam met lewensmaat
5.0
Hier kan jy ontspan en tot rus kom. Gesellige huisie met die lieflikste uitsig.
Apr 2026
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
So rustig, beste uitsig in daardie omgewing en baie omgee vanaf die eienaar. Heerlik! Hierdie huis het van die beste uitsig oor die see, dit is veilig...
Sien meer
Apr 2026
Elana R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, ontspanne en ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly, sal die plek definitief weer boek.
Jan 2026
Christina B
5.0
Puik! Sal definitief weer soontoe gaan. Fantastiese plekkie, mooi uitsig oor die see. Lieflike gasvrouens.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Dance Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Long Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e65ac57adbe0c52996acc58062e4b38460ab20edfcd1270713580275c78ef3ccf1e9a65dccc53fc4c9d2bf35d5c0fc5650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 15 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.567623655039 19.354303538605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang