Selfsorg in Sedgefield

Whale of a Time

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik lekker! Ons het ons wittebrood by Whale of a Time in Sedgefield gevier, en vanaf die eerste oomblik het Jan en Moray ons so vriendelik verwelkom dat ons dadelik tuis gevoel het. Kommunikasie voor aankoms was maklik en vinnig, en met ons aankoms het Jan en Moray alles rustig verduidelik en sommer ook ’n paar heerlike eetplekke in die omgewing aanbeveel. Die eenheid self was baie skoon, mooi gemeubileer en perfek toegerus met alles wat ’n mens nodig het vir ’n gemaklike selfsorgverblyf. Ons het selfs ’n spesiale bederfie ontvang, lekker lint sjokoladeballetjies, wat ons honeymoon nóg meer spesiaal gemaak het. Ons het ongelooflik lekker gebly en kan Whale of a Time met opregte entoesiasme aanbeveel. Ons sal graag weer wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moray
Whale of a Time
Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoering, Anke. Dit was besonders om julle as gaste te kon hê. Hoop die res van julle wittebrood is besonders.

Jan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent value for money in a convenient location. Perfect place for a couple or single person to overnight in Sedgefield. Hosts are friendly and engaging, and the location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Relaxing and friendly with the right amount of privacy. Super easy and Jan was great in letting us know the ins and outs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig en gemaklik. Ons het regtig heerlik hier gebly! Dit was so rustig en stil. Die woonstel is baie sentraal geleë en beskik oor al die nodige geriewe. Jan was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moray
Whale of a Time
Baie dankie vir die kuier. Dit was meer as 'n plesier om julle te kon huisves. Kom kuier gerus weer. Groete Jan

Lorinda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ruim, skoon, gemaklik en volledig. Baie waarde vir geld. Grondvloer woonstel was heerlik ruim, met groot kombuis/eet area, volledige sitkamer area en slaap area in oopplan. Baie netjies, skoon en besonder goed onderhou. Vriendelike gasheer wat braai met hout en Blitz gratis verskaf het. Stil omgewing en baie sentraal vir ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. To be recommended. Excellent. The accommodation was comfortable and braai kitchen facilities excellent. Pleasant surroundings. The hosts were friendly and went out of their way to make sure that we were comfortable and that our needs were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moray
Whale of a Time
Thank you, William. We really appreciate your review. It was a pleasure to host you.

Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stunning room with a beautiful view. Our stay was very comfortable with very friendly and accommodating hosts, thank you Jan and Moray. The room was neat and cosy, will definitely recommend staying there. We will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik, veilig, stil. Sal weer van Whale of a Time gebruikmaak. Dankie aan Jan wat die spreekwoordelike ekstra myl geloop het om 'n laat versoek te akkommodeer. Dit word waardeer. Bietjie ekstra pakplek vir kruideniersware sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Voorwaar 'n baie gerieflike gastehuis met alle benodigdhede vir aangename verblyf. Ons gasheer, Jan, het ons baie vriendelik ontvang. Sy inligting oor Sedgefield en omgewing was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A perfect location with a great view, which gave you the real feel of being in the Garden Route. The studio was well equipped, and ideally suited to our self catering stay. A very friendly host, thank you Jan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek

17 Makou Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaRgIdJCHYiVvIrU5wGHzCl3M3H1RIdcKx3gMo7DfjWhRlXj5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 17 Makou Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.020658456116 22.813393702481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang