+62
Gastehuis in Witsand

Whale Watchers Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Delon A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Excellent. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Great value for money on the beach. Host was super nice, accommodated us late and the place was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaly B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Kuier was kort maar het dit geniet. Stil omgewing. Baie veilig. Sal weer teruggaan. Eienaar was baie vriendelik. Mooi uitsig oor die see. Woonstel baie netjies. Sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wens om gou weer te kom kuier! Baie lekker gebly! Hartsmens! My seun het self 'n geskenk ontvang ter viering van sy 21ste verjaarsdag - baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike mense en diens! Ons het lekker gebly. Kon vroeër inboek! Waarde vir geld. Netjies en veilig! Sal beslis weer gaan. Kan aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige omgewing met wonderlike mense. Ons eenheid het alles ingehad wat ons benodig het. Whale Watchers is naby die pragtige strand en restaurant, loopafstand. Vriendelike gasvrou en oor die algemeen 'n lekker ervaring. Sal weer daar gaan bly sou ons Witsand toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic plek. Ja, baie lekker daar gekuier en slaap was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie vriendelike en behulpsame mense. Baie netjies en lekker naby see. Baie lekker gebly en lekker ontspan en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik ontvang en lekker geslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustigheid, veilige omgewing, skoonheid van beddegoed, netheid van kamers. Die gasvryheid was wonderlik met die eerste ontmoeting. Gasvrou vriendelik en baie tegemoetkomend. Kamers was skoon en alles was in werkende toestand. Die omgewing was vuil en rustig. Gasvrou het altyd gevra of alles ok is. Die WiFi was dag en nag bruikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.395116539776 20.856400051724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang