Pick your preferred language

English

Afrikaans

+62
Gastehuis in Witsand

Whale Watchers Inn

  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whale Watchers Inn is 'n gastehuis geleë in een van Suid-Afrika se mooiste en ongerepte kusoorde, Witsand in die Wes-Kaap, Suid-Afrika - met 'n uitsig oor die manjifieke San Sebastianbaai. Die herberg is ± 100 meter vanaf die strand geleë en is stapafstand van die monding van die Breederivier af.

Alle standaardkamers is en suite met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond met die nodige breekware en eetgerei plus DStv met 'n slimkaart en gratis WiFi. Selfsorgkamers het slaapplek vir tot 4 mense. Ten volle toegerus en gediens elke tweede oggend.

Witsand het een van die grootste versamelings van die Southern Right Whales gedurende die walvisseisoen wat van Junie tot einde November is. Whale Watchers Inn is direk voor die strand geleë en jy kan die walvisse vanaf die gerief van die balkon of jou see-front akkommodasie dophou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Daleen C
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay. Friendly, helpful host. Perfect location. Clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Kerry B
Saam met vriende
5.0
I will be back. It was fabulous, clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Maria S
Saam met lewensmaat
5.0
The image of the venue is true and even better. Ja, Whale Watchers received me warmly and acted in my best interest. The hosts were wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Eugene J
Saam met lewensmaat
5.0
Vantasties. Baie lekker, dankie, en sal weer daar wil bly.
Jan 2025
Jane-Mari V
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig. Baie lekker met vriendelike diens.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 6 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watchers Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Protea Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmZTZmMTE1LTc4ODQtNGE2NS05ZjZjLTAzNjI1NmZiMzNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 78 5 1 5 6 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.395116539776 20.856400051724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang