Beskrywing
Die ruim kamers is noukeurig tog stylvol versier met skryftafel en gemakstoel. Alle standaard kamers het 'n see-uitsig en klein private balkon om die vars seelug in te neem. Die moderne funksionele en suite-badkamers is apart van die slaap-area deur skouerhoogte mure, met ondervloerse verhitting, aparte bad en stort. In die aantrek-area is 'n deel van die vloer gelig vir jou bagasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ontbyt word bedien tussen 8 en 10. Die Kontinentale buffet bestaan uit vars vrugte, gewone/vrugte joghurt, pruime in rooibostee en kaneel, ontbytgraan, tuisgemaakte muesli of granola, kaas uit die Stanford-omgewing, koue vleis en pâté.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebrood-suite is geleë aan die voorkant van die gastehuis en bied asemrowende 180° uitsig oor Walkerbaai. Kyk na die suidelike noorkapper-walvis van die gemaklike koninggrootte-bed of terwyl jy in die spa-bad 'n Suid-Afrikaanse drankie geniet. Die ruim kamer is noukeurig dog stylvol versier met 'n skryflessenaar en twee gemakstoele in aparte sitkamer-area. Die wittebroodsuite se balkon het 'n koffietafel en 2 stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders onder die ouderdom van 8 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ontbyt word bedien tussen 8 en 10. Die Kontinentale buffet bestaan uit vars vrugte, gewone/vrugte joghurt, pruime in rooibostee en kaneel, ontbytgraan, tuisgemaakte muesli of granola, kaas uit die Stanford-omgewing, koue vleis en pâté.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang