White Lion Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- SUITE
- Verblyf met alle maaltye ingesluit.
Huisreëls
Voorwaardes/Notas:
Kinders onder die ouderdom van 12 deel die slaapkamer met 'n volwassene.
Kinders onder die ouderdom van 4 word nie op wildritte toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge; lig ons asseblief in oor enige spesiale dieet vereistes.
Elke gas word versoek om 'n verpligte vrywaringsvorm in te vul.
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 11 betaal R600.
Kinders tussen die ouderdomme van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons sal die volle deposito behou en kansellasiefooi sal betaalbaar wees deur die kliënt soos volg: 30-0 dae 100% van die totale fooi. Ons beveel 'n reis versekering aan aangesien die betalings nie terugbetaalbaar is nie.
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
White Lion Lodge, Route 62, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang