Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Lion Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Lion Lodge, , Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The White Lion Lodge is geleë langs die Klein Kalkoenshoekrivier op die Sanbona Wildlife Reserve. Die 54 000 ha privaat eiendom reservaat is geleë langs die Warmwaterberge, in die hart van die Klein Karoo langs die Roete 62, die langste wynroete - die Klein Karoo-wynroete - in die wêreld.

Die reservaat is geleë in die Klein Karoo, Suider-Afrika se "Hinterland" net 3 ure se ry van Kaapstad, wat dit die naaste vrylopende Groot Vyf reservaat aan Kaapstad maak.

54 000 ha landbougrond in die Klein Karoo was herstel en weer aangevul met Afrika wildlewe. Vandag, duisende van diere, insluitend wit en geelbruin leeu, renoster, buffel, olifant, luiperd en jagluiperd beweeg vryelik rond in hierdie diverse en fassinerende reservaat.

Sanbona is die tuiste van die enigste vrye selfonderhoudende Wit Leeus in die wêreld, die Groot Vyf en die bedreigde oewerkonyn.

Die privaat eiendom White Lion Lodge op Sanbona bied luukse akkommodasie, uitsonderlike persoonlike diens en heerlike kookkuns.

Die Lodge is geleë in die suidelike deel van die reservaat en is langs 'n rustige, afgeleë rivier vallei wat 'n besonderse Karoo-ervaring bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • White Lion Lodge, , Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Lion Lodge, , Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4888db50fb00b0b2a94feea7085b3d432e2438ee1418786cecf9f1f5240acc675f145dd7ac1c705a1f210daaeb6290455ccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag, vir 2 mense White Lion Lodge Route 62 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.81741786502 20.520877093077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem