+59

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jn B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker, swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag
5.0
Jan 2026

Goeie oornag bestemming. Ons het net lekker gebly, was net van die N1 af en was perfek vir ons aand se oornag. Ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik, gemaklik en goed georganiseer. Dit was nou werklik 'n plesier om hier oor te bly. Ons het eers laat aangekom, maar was op die hande gedra en baie goed gehelp en behandel. Enigste probleem was dat die Aircon nie lekker gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warryn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Restful. Very happy, wasn't expecting the place to be as nice as it was. Very happily surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederic J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Netjies en veilig. Baie netjies, goeie diens, baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vriendelike diens, netjies en baie skoon. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies en skoon. Baie dankie vir die netjiese blyplekkie. Roelof was vriendelik en behulpsaam met ons aankoms en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie rustig, veilig en skoon. Met aankoms was Roelof dadelik daar om ons te ontvang. Hy het ons die kamer gewys en waar alles gebeur, en waar die skoon swembad is. Dit is 'n fantastiese plek en waarde vir geld. Die beddens was ordentlik en nie uitgelee nie. Was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Ja, alles was soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, netjies, skoon. Heerlike verblyf, alles wat jy nodig het. En super hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Gustav Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85551ea499dd9c9d158cb6325a82cd87ddee006f117b3342498da34c271712d5c2811cf739acbec2277d1fb361bc5673ef31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang