Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Selfsorg in Myburgh Park

Wild Aloe Accommodation

8 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wild Aloe Accommodation bied knus selfsorgverblyf in Myburgh Park, Langebaan. Dit is die ideale wegbreek vir watersport-entoesiaste, natuurliefhebbers en oornaggaste wat vir sakedoeleindes reis of op pad is na hul volgende bestemming.

Die woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank met plek vir 2 ekstra gaste.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n gasstoof toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix, sitplek en gasskuifdeure wat na die braai-area en buitesitplek lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby die strand, Langebaan se seiljagklub, Laguna Mall, Mykonos Casino, Marcs Beach Bar en 'n paar restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Guy M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and affordable. We only needed to stay over 1 night and I am grateful that the owner was happy to allow that on a weekend i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Steyn V
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and pleasant. Comfortable sleep and the host was very pleasant and accommodating. Can highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Mariette S
Gesin met tieners
4.8
Goed vir 1 aand oorslaap, maar kombuis nie so dat langer sou wou bly. Was net regtig vir 1 aand oorbly. Kombuis nie goed toegerus. Slechte kroeg tipe ...
Sien meer
Aug 2025
Jaco S
Gesin met klein kinders
4.8
Stil, rustig, ontspannend. Baie lekker, dankie. Die eienaars was super vriendelik. Sal hoogs aanbeveel vir as jy 'n stil, versteekte plekkie soek waar...
Sien meer
Apr 2025
Saul S
Saam met lewensmaat
4.6
Easy. Very friendly owners. The place is a little bit rough and ready, absolutely perfect for our needs and perfect for young traveller...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 4)
Bespreek

111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff7d8b51e402a23eca1e2bd743037ae6f53ead1a883a6c115f1f4f69693708380086c976abedf49e23e0fb285810766d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 111 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101555805538 18.038148108598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang