8 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Aloe Accommodation bied knus selfsorgverblyf in Myburgh Park, Langebaan. Dit is die ideale wegbreek vir watersport-entoesiaste, natuurliefhebbers en oornaggaste wat vir sakedoeleindes reis of op pad is na hul volgende bestemming.
Die woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank met plek vir 2 ekstra gaste.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n gasstoof toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix, sitplek en gasskuifdeure wat na die braai-area en buitesitplek lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby die strand, Langebaan se seiljagklub, Laguna Mall, Mykonos Casino, Marcs Beach Bar en 'n paar restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang