11 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - 93 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Iris Dwars in Die Weg is een van die oudste huise in Robertson en die perseel is pragtig op 'n eklektiese en kreatiewe manier gerestoureer. Dit is die perfekte kuierhuis en daar is gereeld gaste wat in die kombuis rond kuier, brood bak en heerlike tuisgemaakte feeste op die braai voorberei.
Die huis bied slaapplek vir 11 gaste en het 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelbed in die vierde slaapkamer. Die vyfde en sesde slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed.
Die suidelike kant van die huis se oorspronklike struktuur is behou en die noordelike kant van die huis het baie vensters wat 'n uitsig oor die tuin, voëllewe, swembad en groente- en kruietuin bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 93 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Iris Dwars in Die Weg het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Hoop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang