Robertson Akkommodasie by Wild Iris Dwars in Die Weg | LekkeSlaap
+33

Wild Iris Dwars in Die Weg

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 93, Robertson , 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Wild Iris Dwars in Die Weg is een van die oudste huise in Robertson en die perseel is pragtig op 'n eklektiese en kreatiewe manier gerestoureer. Dit is die perfekte kuierhuis en daar is gereeld gaste wat in die kombuis rond kuier, brood bak en heerlike tuisgemaakte feeste op die braai voorberei.

Die huis bied slaapplek vir 11 gaste en het 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n enkelbed in die vierde slaapkamer. Die vyfde en sesde slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed.

Die suidelike kant van die huis se oorspronklike struktuur is behou en die noordelike kant van die huis het baie vensters wat oor die tuin, voëllewe en groente- en kruietuin uitkyk, dit is 'n moet op Roete 62. Let asb. op: As gevolg van die droogte kan die swembad nie op die oomblik gebruik word nie, maar gaste kan gerus in die nabygeleë Breederivier gaan afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Iris Dwars in Die Weg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Wild Iris Dwars in Die Weg
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Hoopstraat 93, Robertson , 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Iris Dwars in Die Weg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 93, Robertson , 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk1us1e8Yx9u9WNYyroB2E6MVV33ZlHBdooQe2w2gi0dgoN6KmR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 11) 3 5 1 5 93 Hoop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.801184511215 19.877212643623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za