+47

Wild Wind Holiday Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Windsor Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Wind Holiday Accommodation skuil op 'n rustige plaas met pragtige tuine tussen die berge en die see. Die verblyf is net buite Gordonsbaai geleë.

Die 4 selfsorg-eenhede bied elk slaapplek aan 4 gaste en het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.

Die kampeerplekke is vir 'n kampeerwa geskik en kan 6 gaste per staanplek akkommodeer. Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike badkamer en braaigeriewe in. Water en elektrisiteit is beskikbaar.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, perdry, bergfietsry en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Regaile S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n baie lekker kuier, en die diens was baie vriendelik. Baie geniet, ales is so mooi en die kinders het hule baie geniet. Baie dankie aan Wild...
Sien meer
Des 2025
Rochell C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lieflike, rustig en skoon. Ons het baie lekker gekuier, die kinders het veral dit geniet.
Apr 2025
Carrey S
Saam met vriende
5.0
Amazing. The location is amazing, quiet, felt like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Leon C
Gesin met tieners
5.0
Excellent, very relaxing. On arrival, the accommodation establishment was well informed for our stay. We were welcomed at this beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Colleen B
Saam met vriende
5.0
Tranquil, relaxing, home away from home. Our stay at Wild Winds has really exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 13 Windsor Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Wind Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Windsor Road, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01983f35a7e8b0cd7e4fd4418c4f8ab0235f8fadb1c6978c0f0c5c23a9666a657dd24a2597deed70191f963a8b9de846ddc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 13 Windsor Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.146251958147 18.893237487899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang