Gordonsbaai Akkommodasie by Wild Wind Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+19

Wild Wind Holiday Accommodation

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 13, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Wind Holiday Accommodation is op ’n rustige plaas met pragtige tuine, net buite Gordonsbaai tussen berge en die see geleë.

Verblyf word in 2 eenslaapkamerwoonstelle wat slaapplek vir 4 gaste elk het, gebied. Elke eenheid het ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV teen die muur.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Wild Wind Holiday Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Windsorstraat 13, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Wind Holiday Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 13, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJW60RwIyij5lJ7x7hfZEOyK0APM93W0fuZQyE0ojCbKQiT5kai?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 13 Windsor Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.146251958147 18.893237487899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za