Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Wind Holiday Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Wild Wind Holiday Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Letasha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letasha R
Gesin met klein kinders

Clean, friendly staff and amazing views.

A hidden gem! The kids loved it, we loved it. My little girl can't stop talking about the mermaid in the pool. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such positive feedback. You are welcome to return to our relaxing establishment at any time.

Wild Wind Holiday Accommodation
Toni C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni C
Saam met vriende

Relaxing.

We had a lovely stay. Everyone was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you, Toni, for taking the time to write us a review. It was a pleasure to host you and your friends at our establishment.

Wild Wind Holiday Accommodation
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Dit was 40 grade warm, so die swembaddens wat 'n heerlike plek vir afkoeling.

Dankie, die verblyf en julle swembaddens is lieflik skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Karin. So bly die kinders het die baddens geniet.

Wild Wind Holiday Accommodation
Tanya A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A
Saam met vriende

Dit was lekker en ek sal weer daarna toe wil gaan.

Dit was baie lekker om daar ons naweek kan te geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dit was aangenaam om Tanya en haar gaste hier by Wildwind te ontvang. Hulle is welkom om weer by ons te kom kuier.

Wild Wind Holiday Accommodation
Zainnoe S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zainnoe S
Gesin met tieners

Awesome stay.

Host and staff were friendly and most accommodating. Pools and outdoor area very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review, Zainnoe. The team really enjoyed hosting your family.

Wild Wind Holiday Accommodation
Dawn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn A
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon en netjies. Ek en my gesin het ons kuier geniet.

Baie rustig, die plek is netjies en skoon. Perfek vir kinders, ons het sommer baie lekker gekuier. Sal definitief weer kom. Dankie.

  Nuttig  (4)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell V
Gesin met tieners

Die Kaap het ons harte gesteel sal eendag beslis daarna toe trek.

Dit is 'n mooi plekkie, mense is baie vriendelik. Stella is 'n baie aangename mens altyd met 'n glimlag, al was dit op dae baie besig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Chantell. Waardeer opreg.

Wild Wind Holiday Accommodation
Brendon P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon P
Gesin met klein kinders

Only one word and it is 'perfect'.

The weekend was great with family and friends. The host really went out of her way to ensure we had the best time. The place was clean. Service was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review Brendon. We loved having you and your beautiful family. See you again soon. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Nobuhle G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle G
Saam met vriende

Great stay.

Nice people we met there. The place was lovely, including the garden. We would love to book that place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review Nobuhle. It was an absolute pleasure hosting you and your friends at our establishment. Looking forward to seeing you again. The WildWind Team

Wild Wind Holiday Accommodation
Shandre E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre E
Gesin met tieners

Amazing place.

Really home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Shandre. Pleased you had such a good stay even with all our rain, but the seasons are turning now. New pools will be ready by 1 September. Should be a blast. See you soon. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Dolores W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores W
Gesin met klein kinders

Amazing.

The stay was amazing, it is just a pity the pool didn't work. The kids were very excited for the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review Dolores. The weather was not good for swimming so the workers continued with the renovations of the new pools which should be ready for the summer season. Hopefully, we will see you then.

Wild Wind Holiday Accommodation
Lionel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflik en rustig. Laat jou voel asof jy weg is van almal en alles.

Alles was baie lekker. Die verblyf en alles, maar net a heads up, hulle moet ook net sê in die advertensie dat hulle besig is met renovations op die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Lionel. Ons vra om verskoning vir die versuim om vooraf te noem dat ons 'n addisionele swembad bou. Die veranderings vind gedurende die koue wintermaande plaas aangesien ons gaste gedurende die tydperk nie van die swembaddens gebruik maak nie. Ons sien daarna uit om julle in die somer weer te verwelkom. Vriendelike groete, Die WildWind Span.

Wild Wind Holiday Accommodation
Odele K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Odele K
Gesin met klein kinders

Relaxing stay.

Lovely hosts made sure you had what you needed for your stay. Chalet was neat and comfortable. Loved that we had our own braai section as you can't see it in the pics. Enjoyed the stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review Odele. Much appreciated. Kind regards, Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Elton C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton C
Gesin met tieners

Rustig en baie mooi.

Ek het baie gehou van die privaatheid en voor en agter na diens wat Wild winds vir jou offer. Een van die beste selfsorg kampeerareas in Weskaap, kan nie wag om weer te kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie danklie vir jou positiewe terugvoer Elton. Ons sien daarna uit om jou en jou gesin weer te huisves.

Wild Wind Holiday Accommodation
Wendy A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wendy A
Saam met vriende

Not happy, but tried making the best of it.

We booked for 4 adults, however, 2 had to sleep on a sofa bed. There is also a Jacuzzi in the ad, yet it is not there. There is only 1 bedroom. The owner is not trustworthy and does her best to withhold your deposit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dear Wendy. You caused a fire at our chalet and caused plenty of damage. We have non-smoking chalets (clearly advertised) and you signed a check-in agreement that if the non-smoking rule was not adhered to that you would forfeit your deposit. On arrival you and your guests were very pleased with our establishment - even on departure, you were discussing the bad things guests do at the hotel where you work. You are now upset because you have lost your deposit. As you know the guest in Chalet 6 is a witness to the unfortunate event and helped to extinguish the fire. Hopefully, more care will be taken in your future bookings at establishments.
Kind regards.
Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Colleen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M
Saam met vriende

Excellent service.

Stella and her team went over and beyond the norm in helping make our stay comfortable. The two units we occupied were spotless, very comfortable, and every little detail of what we may need for our stay, had been considered. . While one has a sense of being out of town, all amenities are just one or two kilometres away. . When we head back to Gordon's Bay and surrounds, this will be top of our list to check for availability. Thank you, Stella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Colleen. It was such a pleasure hosting for you and your family/friends. You are very welcome to return at any time. Take care. Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Yusrah S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusrah S
Gesin met klein kinders

Peaceful stay with cute bunnies hopping around freely.

Kids had a lovely time, especially on the jumping castles and water slides that were available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review Yusrah. It was our pleasure to host your family and we are pleased to hear that fun was had by all. Take care and hope to see you soon. Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Gail D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accomodation was lovely, neat and clean. Home away from home.

We felt very safe to leave windows open at night due to the heat. Very peaceful and perfect place for a break. The resort is beautiful and green with plants all around. I will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Good day Gail. Thank you for the lovely feedback. We enjoyed having your family and trust we will be seeing you soon for another blissfully relaxing weekend away. Kind regards. Stella and The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Vuyokazi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vuyokazi S
Saam met vriende

Horrible experience will never recommend it to a group of friends maybe it's more ideal for families and couples but still wouldn't recommend to anyone.

It was a horrible experience. The owner looks for any excuse not to give you your deposit back the Jacuzzi wasn't working WiFi wasn't working we got there the sinks were blocked and got blamed for it. We weren't allowed to go to the pools at night if you did go you weren't even allowed to talk to each other because it would be considered "noise making" The owner is unfriendly and treats her staff like rubbish. One of the ladies who is working for her was in tears and telling us she got scolded for the mistake we made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Good day Vuyakazi. I've taken my time to read and analyse your complaint thoroughly. It's rather unfortunate that you had a horrible experience, however, we have rules and structures in place to ensure that all our guests have a blissful stay in a respectful and calm environment. Wild Wind Resort is a little break away from home, to enjoy the comfort and pleasure of pure relaxation. I am so sorry that our rules do not suite you. Kind regards. Stella and The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Sharleen M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Ontvangs was baie gasvry, plekkie is baie rustig, netjies en net wat ons nodig gehad het. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning Sharleen. Ek waardeer dit baie. Groete, die WildWind Span.

Wild Wind Holiday Accommodation
Kurt L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt L
Saam met vriende

It was a very nice stay.

Love how the animals were walking around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

So glad you enjoyed your stay Kurt. Hope to see you again soon. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Mic B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, super clean and conveniently located.

We really enjoyed our stay very much. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Mic. You guys are awesome guests. Welcome any time. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Luke C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke C
Saam met vriende

Amazing.

The place was perfect, quiet, service was perfect, just the jacuzzi was not working and the WiFi only worked the first night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review, Luke. We are so sorry if the Wi-Fi was not working. You should have reported it. The Jacuzzi is cold water which is a problem during winter. Hope to see you during the summer. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Melissa G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Saam met vriende

It is a beautiful place for a getaway.

Everything is neat and tidy, friendly staff as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review, Melissa. Hope to see you again soon. Take care and stay safe. The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Isak D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike weer gehad in asemrowende omgewing.

Baie netjiese plek met al die nodigste items. Naby winkels en see. Omring met berge. Stella baie gasvry en het sommer tuis gevoel. Kom ook ons hondekinders saamvat. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Isak. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Stella en Die WildWind Span.

Wild Wind Holiday Accommodation
Braam L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L
Gesin met tieners

Niks tekort aan hierdie selfsorg-eenheid nie. Als wat jy nodig het is daar, tot 'n aansteker as jy wil braai.

Stella her regtig uit haar pad gegaan om ons te ontvang al was dit baie laat die aand. Ook het sy baie vroeg opgestaan toe ons vroeë oggendure vertrek om die sleutel te ontvang. Ek sal hulle absoluut ondersteun met my volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Braam. Dit was ons voorreg om julle gesin te akkommodeer. Tot weersiens. Stella en Die Span.

Wild Wind Holiday Accommodation
Angelique S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Beautiful place. I'm definitely going back there with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Angie, thank you for a lovely review. Much appreciated. The Wildwind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Michel-le F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel-le F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the pool setup, the house is neat and clean.

The place is very neat and clean, beautiful place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Michelle,
It was lovely having you guys.
Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Jade B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B
Gesin met klein kinders

The stay was amazing!

Stella and her family are great people would recommend anyone to go there. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Jade. You guys were awesome. We are missing our little man. Really cannot wait for the next visit. We have a 100 square m splash pool starting this weekend. Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Reagan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan B
Gesin met klein kinders

Very relaxing, extremely neat and tidy.

Our stay was wonderful! Staff and owner very friendly and accommodating. The place is extremely neat and tidy. Kids loved the bunnies and pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Reagan, thank you so much for the lovely review. You guys were amazing, giving so much attention to our little bunnies. Hope to see you and your family soon. Kind regards. Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Melenita P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melenita P
Gesin met klein kinders

Our weekend stay was amazing, good value for money.

This is the perfect place for taking your kids, friendly service and clean environment. The hostess is amazing, so accommodating, I will definitely return to Wild Wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Mel. You are so kind. It was a pleasure being host to you and your family. Take care. Stella and The Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Fazlin E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlin E
Gesin met klein kinders

Wonderful weekend.

We enjoyed our stay. Thank you Stella for letting us stay a few hours later. Love the Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for the review Fazlin. Pleased you enjoyed your stay with us. Kind regards, The WildWind Team.

Wild Wind Holiday Accommodation
Chirron R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirron R
Gesin met klein kinders

Had the best stay in the chalets. Would definitely recommend to others.

Jumping castles and water slide for the kids camping sites are also awesome. The pool is amazing. Love the blue lights at night and the owners are so friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Chirron. So pleased you and your family enjoyed your stay. Thank you for this absolutely amazing review - it means our team are succeeded in what we aim - to please our guests and be the best resort ever...... Hope to see you soon. Take care and be safe. Kind regards. The WildWind Team

Wild Wind Holiday Accommodation
Ilze M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker gekuier en was aangenaam verras met die swembad.

Baie dankie en dankbaar dat ons hondjies saam ons die vakansie kon geniet. Ideaal ligging, dis naby aan alles wat mens moontlik kan doen. Heerlike swembad indien die Strand te besig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ilze. So bly julle het jul verblyf geniet. Sien daarna uit om julle weer te sien. Vriendelik groete. Stella en Die Span.

Wild Wind Holiday Accommodation
Amanda L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Salige vrede.

Uitstekende ligging. Naby alles en tog ver van alles af. Dankie dat ons yorkie ook kon saam kuier. Openlike vriendelike mense. Die lig tydens beurtkrag was amazing, dankie vir daai ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dankie, ons waardeer jou terugvoer opreg. Dit was alles net 'n plesier en ons sien uit daarna om julle gesin en yorkie weer te akkommodeer.

Wild Wind Holiday Accommodation
André D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and well prepared place.

The hospitality was excellent from day one. Stella and her team are a good, well-organized team. Nice and quiet place to stay away from the modern life. I love it there. Thank you Wild Wind. Will see you shortly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for a lovely review, Andre. We are looking forward to hosting you and your family in the near future.

Wild Wind Holiday Accommodation
Agnesia O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnesia O
Gesin met klein kinders

What a friendly and peaceful environment to have a family vacation.

The hosts were so friendly. They even set up a jumping castle for our two children which was a wonderful surprise. The friendliness of everyone made it feel like having a vacation at home away from home. The place also has everything that is needed. Will surely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Good day Agnesia

Thank you for such a lovely review. We are guilty of always trying our best for our guests. We look forward to your return to your home away from home as it was such a pleasure to host you and your family.

Warmest regards

The WildWind Team (Stella and Marista)

Wild Wind Holiday Accommodation
Chrisna B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en rustig perfek vir familievakansie.

Ek is nog elke keer baie gelukkig met ons ervaring by Wild Wind Accommodation en sal vir enige iemand kan aanbeveel. Dankie vir die lekker bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Weereens, baie dankie Chrisna en gesin vir jul terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Liefde-groete, Stella en Marista.

Wild Wind Holiday Accommodation
Simone W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W
Gesin met klein kinders

Quiet place to rest from busy city life. Will recommend it anytime.

The place is clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for positive feedback Simone. Much appreciated. Looking forward to your next visit as it was a priviledge having you.

Wild Wind Holiday Accommodation
Nowanda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nowanda B
Saam met vriende

Place got very nice views and it's also beautiful everything was just nice.

So far the best place we have ever booked, we had fun, lots of pictures were taken the whole place is just so beautiful, the people there are so nice and friendly I would definitely recommend Wild Wind Accommodation to a person. It is the exact place you need for a weekend away. We will be going back there, just can't wait for the pools to be finished. Yet we also do apologize for the minor damages we made but the place was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Alulutho for the kind review. You are welcome to return for some more fun at any time

Wild Wind Holiday Accommodation
Michelline R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay for the weekend at Wild Wind holiday accommodations was great, it's a nice and peaceful place. The owner and agents are so friendly and kind I would recommend it to anyone.

There is variety of space for children to play. A warm and friendly place I would go there anytime again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you Michelline. Your feedback is highly appreciated. We would love to welcome you back to our establishment at any time. Stella and 'crew'.

Wild Wind Holiday Accommodation
Jean-maree V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike woonstel met 'n billike prys.

Net af van die hoofpad op pad in Gordonsbaai toe is Wild Wind 'n goeie opsie om 'n aand of 'n paar aande te spandeer. Die eenhede is naby aan mekaar maar daar is oorgenoeg privaatheid. Hulle word mooi skoon en netjies gehou met die heel snoesigste bedding - ons het soos 'n droom geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons geniet die geleentheid om ons gaste te bederf.
Tot weersiens
Liefdegroete
Stella en Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Chrisna B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en rustig. Perfek vir familievakansie.

Ons het baie lekker gebly en sien uit na ons volgende kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Chrisna. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Dit was regtig 'n plesier om julle familie te akkommodeer. Tot weersiens.

Wild Wind Holiday Accommodation
Ashley P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P
Gesin met klein kinders

Baie rustig en definitief 'n plek om jou te geniet.

Dis 'n baie stil plekkie, maar ons het ons gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ashley vir jul terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Wild Wind Holiday Accommodation
Thully T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thully T
Saam met vriende

We had a great time, really enjoyed our time. Wish we could expand the weekend.

Definitely we will return with my friends for December holidays. The host is very friendly. Thank you, Stella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback, Thulani, it is much appreciated. So pleased you all had such a great time. It was a pleasure hosting your group.
Kind regards,
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Lufuno T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lufuno T
Gesin met klein kinders

Lovely holiday house with nice mountain view.

The holiday house is so neat and beautiful. We had peace of mind for the five days we stayed. Secured children's play area which our kids enjoyed so much. The space inside the house is enough. Well equipped with self-catering equipment. Nice and clean braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dear Lufuno, it was such a pleasure hosting you and your beautiful family. Pleased you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the future. Stay safe. Kind regards, Stella and Marista.

Wild Wind Holiday Accommodation
Virgil S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld gesinsvakansie

Wild Wild is a family friendly establishment where we were warmly welcomed. The garden is so lovely:-). We would love to return in summer when the pool has been completed. My wife also left with a started succulents which they sell at ridiculous low prices.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dear Virgil,

Thank you for the lovely feedback, much appreciated. It was an honour to host your beautiful family. The koi pond is almost finished which would then complete the wedding venue. We are also working hard on completing the pool. Very exciting times ahead.

Kind regards,
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Hermie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig in 'n landelike omgewing.

Ons was aangenaam verras om by 'n hele ruim woonstel aan te kom vir slegs R80,00 per nag meer vanaf 'n klein kamertjie sonder en suite-badkamer. Die gashere was baie vriendelik, het ons per foon gehelp om in die donker tot op die perseel te kom, by die hek ingewag en met ons bagasie gehelp. Dit is n' plek waar ons graag weer sal bly - waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Beste Hermie
Dit was vir ons aangenaam om julle hier by ons te huisves. So bly julle het die tydjie en die geriewe geniet. Vriendelike groete, Stella en Marista.

Wild Wind Holiday Accommodation
Petro G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro G
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en veilig.

As jy hou van rustigheid en veiligheid is dit die plek om te gaan. Word wakker met die geluid van voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Beste Petro

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.

Beste wense
Stella en Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Junaide D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Junaide D
Saam met vriende

Wild Wind Holiday Accommodation was ons beste keuse vir 'n naweek-wegbreek .

Wild Wind Holiday Accommodation was die beste besluit wat ons kon gemaak het om weg te breek vir 'n naweek om te ontspan. Die plek het letterlik alles wat 'n mens sou nodig hê. Van potte en panne tot die algemeenste breekgoed. Ons het die naweek geniet en kan nie wag vir ons volgende bespreking nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Beste Jane

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Beste wense

Stella en Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Ashlin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlin H
Saam met vriende

It was actually very good. More than I expected it to be.

Me and friends had a ball of a time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Ashlin

Thank you very much for your feedback; it is really appreciated. Was lovely hosting you and your friends. Super crowd.

Warmest regards

Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Monashra J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monashra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Home away from home, friendly people and a stunning place, and wait for the camp sites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Dear Monashra,
Thank you for the feedback. It was a great pleasure hosting you. The camping sites are ready and the ablution blocks are under construction. Will post updated pics soon.
Kind regards,
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Keanu Jc D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keanu Jc D
Saam met vriende

If value for money was an accommodation place, it would have been Wild Winds.

Great place with a great vibe to it. We really enjoyed our stay. We felt at home and very comfortable having a kick ass party within the boundaries of the lockdown. We already plan our next stay at Wild Winds and can't wait to make use of their services again! Please update the pictures online. It don't show you everything the place has to offer. The place really exceeds the expectations the pictures portray online. In my opinion the place also need to add in a washing machine and some lines to hang your laundry on especially for people that want to book a longer stay like a week of two and need to clean a few stuff. But over all it's a really great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive feed back. We are really pleased you and your friends had an awesome time.
We were discussing adding a washing machine before the lockdown then everything stood stil for those months, but are looking into the matter. There are lines for laundry.
We will definitely update the pics.
Once again, thank you for the kind review.
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Whitley S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitley S
Gesin met klein kinders

Awesome and quiet weekend away, just what we needed to relax.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Good afternoon Whitley,

Thank you so much for your feedback. Pleased you and your family had a good time. Hope to see you soon.

Warmest regards
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Ilse V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met klein kinders

It was amazing.

We fully enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties.

Ons het ons verblyf ten volle geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Hi Ilse,

Thank you, it was stunning accommodating such a pleasant family. Hope to see you soon.

Warmest regards,
Stella and Marista

Wild Wind Holiday Accommodation
Barry D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid.

Beste toegeruste plekkie wat ons al beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Barry. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te akkommodeer.

Vriendelike groete

Stella

Wild Wind Holiday Accommodation
Nelmarie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie H
Saam met vriende

Verblyf, ontvangs, veiligheid was awesome.

Die ontvangs was baie spontaan en vriendelik. Ons het onmiddellik baie tuis gevoel. Ons verblyf was van topgehalte en alhoewel hulle besig was met verbouings het ons geensins gepla nie. Ek wil graag Stella en haar gesin bedank vir die tydjie daar, dit was top notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgard V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard V

Baie netjies, maar baie bouwerk in proses.

Die woonstel is nuut, netjies en baie goed toegerus, daar is egter geen uitsig op die see nie en hulle is besig om op perseel te bou. Daar was egter geen geraasbesoedeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer Helgard. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelik groete

Stella

Wild Wind Holiday Accommodation
Charnell M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnell M
Gesin met klein kinders

Dit was fantasies.

Netjies, vriendelik en laat mens so tuis voel. Tekort aan niks, en die kinders kon speel en baljaar. Sal beslis weer daar oornag sonder twyfel. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Charnell,

Dit was 'n plesier om jou familie hier te huisves. Ons waardeer julle ondersteuning en terugvoering opreg en sien werklik uit daarna om julle weer te verwelkom. Julle is 'n awesome familie.

Vriendelike groete Stella en 'Die Team'

Wild Wind Holiday Accommodation
Leandi H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi H
Saam met vriende

Awesome

Met ons aankoms was ons baie goed verwelkom deur die eienaar Stella en dit het ons dadelik tuis laat voel. Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Stella met haar familie was almal baie vriendelik en ons het baie lekker gekuier. Kan nie wag om weer te gaan nie. Dit was regtig 'n awesome naweek, weereens baie dankie Stella vir jou gasvryheid en jou goeie gesindheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Leandi.

Dit was 'n groot plesier om jou en jou vriende te akkommodeer. Ons waardeer jou ondersteuning en terugvoering opreg en sien uit daarna om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom.

Vriendelike groete,

Stella en almal by WildWind

Wild Wind Holiday Accommodation
Armand S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Sal defnitief weer daar bly, baie geniet.

Stil en pragtig, die berge agter jou. Mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Armand, ons waardeer jul terugvoer en ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om jou gesin hier te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Wild Wind Holiday Accommodation
Selma B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma B
Gesin met tieners

Die warme verwelkoming het ons onmiddellik tuis laat voel.

Die stilte en rustigheid is 'n bonus en die privaatheid maak dit nog beter. Ons beplan om definitief weer te gaan, want die kinders het die plekkie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Wind Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Selma.
Ons waardeer jou ondersteuning en terugvoering opreg en sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.
We are growing from strength to strength.

Wild Wind Holiday Accommodation
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Windsorstraat 13, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01983f35a7e8b0cd7e4fd4418c4f8ab0235f8fadb1c6978c0f0c5c23a9666a657dd24a2597deed70191f963a8b9de846ddc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 13 Windsor Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.146251958147 18.893237487899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem