2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2367 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wilderness Beachside Suite bied oornagverblyf in 'n deel van die gasheer se hoofwoning en bied uitsigte oor die Outeniekwaberge in die verte en is in Wildernis, op die Tuinroete geleë. Hierdie gewilde kusdorpie het 'n verskeidenheid doendinge en restaurante wat gaste kan geniet.
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en opvoubare eethoekie/besigheidswerkspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die deur lei na die patio wat 'n omheinde tuin, buitemeubels en 'n braai-area het. Die naaste strand is net 500 m weg en daar is ook 'n restaurant, kruidenierswinkel en wassery naby.
Wilderness Beachside Suite langs 'n voëlskuiling en ander doendinge in die omliggende area sluit voetslaan op die King Fisher-roete, bergfietsry, valskermsweef, kanovaart, branderplankry, perdry, swem en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2367 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilderness Beachside Suite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2367 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang