Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Lake View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat 717, Wildernis-Oos, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 044 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilderness Lake View skuil in die hartjie van Wildernis, langs die skilderagtige Tuinroete. Die verblyf is op die hoogste punt in Wildernis-Oos en bied asemrowende uitsigte oor Island Lake, Serpentine-rivier, Wilderness Nasionale Park en op die Outeniekwabergreeks.

Hierdie losstaande huis is in 3 selfsorgwoonstelle verdeel, elk met 'n privaat ingang en óf 'n balkon óf 'n dek. Die kamers het elk 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Daar is 'n kombuisie met selfsorggeriewe in elke woonstel. Verder het die leefareas 'n gemaklike sitplek, sowel as 'n TV. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die verblyf is naby strande, Wildernis Nasionale Park, staproetes, voëlkykplekke en gholfbane.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • North-straat 717, Wildernis-Oos, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 044
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 044
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North-straat 717, Wildernis-Oos, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533ba13378c371aa507a02a5ef2f016dc492c5ec4bcce6f2d00e4b277865a7c36752427630214d9d5e36d7cbb6b75e8a3524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag (plek vir 2) 717 North Street Wilderness East 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99962 22.6323193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem