+35
Selfsorg in Marlothpark

Wildsbokkie Holiday Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Donovan B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie lekker plek. Baie lekker. Lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker rustig gemaklik. Baie lekker naweek gehad. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zolile P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ideal family accommodation. We were a group of 11 (6 adults and 5 kids). It accommodated us with plenty of space to spare. Words do not begin to describe how ideal this accommodation was. The facilities are perfect and Elizabeth was very helpful during our stay. The kids had an absolute blast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2026

Verbeter waterpomp as maar as 12 jr sonder krag. Belê in inverter of sonpanele. As familie saam was dit vir ons wonderlik om almal saam te wees. Die huis is ideaal vir families en kan eerlik sê die kamers is netjies en die kombuis puik, genoeg yskaste. Kan ongelukkig nie sê dat die naweek was wat ons verwag het nie en kan eerlik van al die gaste terugvier gee dat dit nie die geld werd was nie. Dan t.o.v. beskryf die Buck-uk krag van die generator, dit was uiters swak Vrydag aand, ure sonder generator wat nooit wou inskop. Dankbaar toe die krag weer aan was voor 23:00. Saterdag was die krag egter weer af van 19:00 tot 03:30. Gelukkig het die generator die nodige lig verskaf. Eskom is wat dit is, maar daar kan voorsorg getref word om dit te oorkom. Geen, maar geen water vir gaste bo nie, nie vir die toilet of hande was nie. Met gesin en klein kinders was dit meer stressvol as wat ons verwag het. Swembad was nie goed versorg nie en die "month flouter" was leeg. Sal egter nie die verblyf beveel nie, omrede die naweek met kinders, veral, en sonder water glad nie ideaal is. T.o.v. hulp en diens 3/10.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Melissa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing family holiday. Lovely house, well equipped. Great location, animals always coming to the house to feed. Griet and Elizabeth are lovely. Always there if you need something. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker, net te kort. moet weer 'n draai maak op my volgende geleentheid. Great location, really pleasant and clean rooms, but the thing that makes this such a good place to stay are the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wow, it was amazing. We were a group of friends with our young kids, and when they were not swimming, they were feeding the animals. Elizabeth was great and very helpful. Griet also checked up on us via WhatsApp, which is not something that is normally done. It is very quiet and away from the noise of city life. We will definitely do the visit again. The option of the three different braai areas was super awesome. It's like going to a different place to braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nirvasin P
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Beautiful bush holiday. We had a wonderful stay at Wildsbokkie. The house was very well equipped, and having Elizabeth on site ensured that we had whatever support we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Almal het dit vreeslik geniet en was baie impressed met alles! Was fantasties! Pragtige plek met ongelooflike kombuisware - meer as wat jy van kan droom. Baie netjies en skoonmaakdiens uitstekend. Sal weer daar bly. Baie dankie vir goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Ons het heerlik gekuier. Wildsbokkie is 'n gerieflike huis met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Griet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 20)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 20)
Bespreek

3557 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZDQ1YmRhLWI4NDMtNGMzMy05ZjU0LTJmNDNiNDQzOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 42 5 1 5 3557 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342801513062 31.804076326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang