Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildsbokkie Holiday Home

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Wildsbokkie Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karien N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike familienaweek by Wildsbokkie. Die mooiste, gerieflikste groot huis vir 'n lekker familiekuier. Alles is skoon en die kamers is pragtig. Die kombuis het my verstom. Dis toegerus met net die beste en soveel ekstras vir lekker onthaal van 'n groot groep. Griet die eienaar is uit die boek met diens en het al amper soos 'n vriendin geword met al ons gesprekke vooraf. Elizabeth, die hulp is al meer as 10 jaar in diens by Griet en sy is so behulpsaam en vriendelik. Sy het ons met alles gehelp.

Pragtig, gerieflik en super skoon. Griet is baie behulpsaam en Elizabeth het ons op haar hande gedra die naweek. Ek beveel Wildsbokkie sterk aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Patrick S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Patrick S

Will certainly go back to Wildsbokkie Holiday Home.

We all enjoyed ourselves immensely - my wife, my two daughters with their boyfriends and granny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met vriende

Luukse verblyf in die hartjie van die bos.

Wildsbokkie is'n pragtige huis met die mooiste tuin en 'n kombuis wat beter toegerus is as myne by die huis. Alles is netjies en Elizabeth wat boonop kom skottelgoed was en die huis aan die kant maak, was 'n ster. Die koedoes kom eet uit jou hand uit en vlakvarke, bosbokke, blouwildebeeste en nagapies kom kuier gereeld. Dis pure bos-bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon F
Saam met vriende

Fantasties!

Baie netjies en ten volle uitgerus. Was in baie ander plekke in Marloth, dié een is die beste een van almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo N

We loved the place, it was more than what we had expected.

Wonderful place to stay in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlos C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos C
Gesin met klein kinders

Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Pragtige, groot huis met ruim kamers, gerieflike badkamers, genoeg handdoeke, seep, lugverkoeling, groot kombuis met yskaste en groot TV-kamer en swembad. Word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry H
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Dit is 'n pragtige huis en baie veilig, skoon en baie netjies. Goeie diens en niks tekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soene L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soene L

Baie mooi plek, netjies en vriendelike mense.

Baie mooi plek, netjies en vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Beter as jou eie huis en in die bos met puik fasiliteite en diens!

Die beste Marloth Park vakansie ooit! Puik fasiliteite, vriendelike personeel, luuks, gemaklik en niemand is in mekaar se spasie nie. Die perfekte stadshuis in die middel van die bos met grootskerm TV ook nog. Het ons verwagtinge totaal en al oortref met 'n lekker swembad, groot kombuis en groot kuier eetkamer waar almal kan aansit. Kwaliteittyd met jou gesin omring deur die wilde (mak) diere wat uit jou hande eet. Griet en haar personeel maak die plek spesiaal. Baie dankie vir 'n lekker ruskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Gesin met klein kinders

Wildsbokkie is ruim en luukse akkommodasie in die bos, met wild wat gereeld die huis besoek.

Griet en Gawie is ongelooflike warm gashere. Die verblyf was van die begin af 'n fees. Daar is verskeie kuierareas en die kamers is ruim, so daar is spasie vir almal as jy in 'n groot groep na die bos toe kom. Ons kan dit met 'n oop hart aan enige iemand aanbeveel. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis.

Was ons eerste keer in Marloth. Kon nie vir 'n beter huis gevra het nie. Die huis het alles wat jy nodig het en die diens was skitterend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho D

Excellent.

Had the greatest time in Wildsbokkie Holiday Home (4 - 6 Nov 2016). Clean and secure. Staff and the owner are very professional and friendly. I loved this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Saam met vriende

Uitstekend. Kan met 'n oop gemoed aanbeveel!

Wildsbokkie is die plek om te gaan! Dit baie geniet. Alles was van die hoogste standaard en reg! Die diens is puik! Kan Wildsbokkie aanbeveel vir enige persoon! Heerlik ruim en gerieflik vir 'n groot groep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clearance M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clearance M
Saam met vriende

I enjoyed the place and loved it very much.

We loved the place and enjoyed it, one of the best places I've been to. Thank you for the hospitality and the helping lady was really kind to us and we thank her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie H

Dit was 'n groot voorreg om by Wildsbokkie tuis te gaan, ons het dit baie geniet.

Wildsbokkie is ten volle toegerus met alles en nog meer as wat jy in jou huis kan hê. Ons het baie lekker daar gebly en sal beslis weer soontoe gaan. Dankie vir Griet wat ons, al was sy nie self daar nie, so tuis en welkom laat voel het. Baie dankie aan Nora en Liesbet vir al die harde werk en bederf. Ons was ook bederf met 'n klomp diere wat Wildsbokkie kom besoek het. Die pragtige swembad het ons help afkoel. Dit was een groot fees. Baie dankie nogmaals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Fantastiese diens en gasvryheid.

Wildsbokkie bied fantastiese skoon verblyf met gasvryheid van die staf. Heerlike tranquil en veilige verblyf met diere wat oral gesien kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf, skoon en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon, en die huis is volledig toegerus. Al die geriewe was van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roy G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roy G
Gesin met tieners

Sal altyd weer na Wildsbokkie toe teruggaan!

Beste wat ons nog in Marloth gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met vriende

Uitstekend. Alles wat jy wil hê in die bos!

Wat 'n fantastiese belewenis in Marloth/Kruger. Baie dankie aan wildsbokkie en personeel. Ons was familiegroep van 8 mense. Die huis is groot, uiters goed toegerus, skoon en netjies (skoonmakers effektief en nie onder voete nie). Die gasvrou (Griet) was uiters vriendelik en bedag, en het seker gemaak dat alles vlot verloop met ons verblyf. Die huis was beter as wat foto's wys en swembad bied uiters welkome gerief. Baie dankie vir wonderlike ervaring - ons sal definitief weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met vriende

A perfect oasis in Marloth Park

The perfect experience, starting with Travelground's efficient and helpful booking process, the info pack sent by Wildsbokkie's owner, Griet, to check in, to a great stay! Wildsbokkie is a well appointed, large home which is ideal for a family or group of friends. The house has plenty of space to get together with everyone, or to have a bit of your own space if you feel like having a bit of "me time". The separate lounge/boma with TV and full DSTV let's those who want to watch TV do so without everyone else having to watch TV if they don't want to. Griet and her staff keep the house in immaculate condition. The staff live on the premises and are available whenever you need something done, but at the same time are very unobtrusive. I am sure we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy L

Absolutely fantastic!

Large home with ample space for everyone. Fully equipped right down to the gas bottle and potjie pot. Griet, the owner, is friendly, welcoming and warm. Nora who cleaned the house is a real gem. Will definately be returning to Wildsbokkie in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiekie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie M
Besigheidsreis

Great plek vir 'n wegbreek!

Wildsbokkie is 'n great plek om te bly. Dit is rustig en baie netjies. Dit is die plek om 'n lekker breuk te vat van die gejaag van die stad. Die swembad se water lok jou om in te spring vir 'n lafenis. Fantasties! Met al die apies en die bokkies wat naby jou verbyloop sonder om gesteur te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Stukkie hemel op aarde!

Ons was 'n groep van 5 vriende en besigheidskliënte. Verblyf was uitstekend, perfekte ligging vir Krugerwildtuin en baie wildlewe in Marloth Park self. Ons gasvrou is 'n juweel en ek kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Wonderlike wegbreek.

Baie goeie diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Great value for money, peaceful, relaxing time in the bush! Ideal for busy people.

We were a large group of people (young and old, big and small). Wildsbokkie is a place I would surely go back to - and wish we could have stayed longer. It was the best treat ever, all of us could relax, recharge and return to the real world to face the last few busy month of this year. You are well pampered; all staff are friendly and forthcoming. No request is to big or to small, they assist where possible. The food supplied by the restaurant could not have better. I would recommended ordering a meal and treat from the home owner, it is wonderful! Thanks a mil for the wonderful time. We surely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dit was 'n belewenis gewees! Ons kan dit ten volle aanbeveel aan enige toekomstige besoekers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Dit was heerlik om daar te bly.

Wildsbokkie is skoon, goed toegerus en die eienaar was baie hulpvaardig en gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Gesin met klein kinders

'n Uiters genotvolle en rustige omgewing; vriendelike ontvangs; ruim huis; sal sterk aanbeveel.

Dit was 'n ongelooflike ervaring, 'n wonderlike rustyd in die bos saam met al die "troeteldiere" van Marloth Park. Ons was 'n familie van dertien en daar was oorgenoeg plek in die ruim huis. Dit is ook daagliks gediens deur twee voortreflike vroue, ons het nou regtig niks gedoen nie, net gekuier en gerus. Saans kon ons die geroep van die hiënas, die olifante en seekoeie wat in die rivier baljaar en die gebrul van die leeus duidelik hoor, wanneer ons almal rustig om 'n braaivleisvuurtjie kuier. Bedags het ons afgestap na die rivier waar ons elke dag olifante, buffels, renosters en ander wild sien. Beveel dit baie sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R7 500
R7 500 R6 750
per nag, vir 20 mense
Vanaf R7 500
R7 500 R6 750
per nag, vir 20 mense
Vanaf R7 500
R7 500 R6 750
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 3557, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYmU5ZTY3LTNiODktNDUzNS1hOWI5LWY0NzgyYTY2YmY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R6 750 per nag, vir 20 mense 28 5 1 5 3557 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342801513062 31.804076326389