Wildsbokkie Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

Wildsbokkie Holiday Home is 'n selfsorghuis in Marloth Park, reg langs die Kruger Wildtuin en net 1 km vanaf die grensdraad tussen Marloth Park en Kruger Park. Die verblyf is pragtig en netjies en is perfek vir families en groepsverblyf. Dit word deur vriendelike, professionele personeel bestuur wat die ekstra myl sal loop.

Wildsbokkie bied 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n groot eetarea, 'n lapa en sitarea, 6 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het, 5 badkamers en 1 gastetoilet. Daar is slaapplek vir altesaam 20 gaste.

Die eenheid bied 'n groot swembad en 'n TV met DStv in die lapa met binne- én buitebraaigeriewe. Die kuierarea en die 5 motorhawens wat kan toesluit is omhein vir veiligheid. Die huis word daagliks skoongemaak, maar daar is ook 'n 24-uur-diens en 'n wasgoeddiens beskikbaar op versoek. Die huis het 'n goeie alarmstelsel en word 24 uur per dag deur Field Security gemonitor.

Wildsbokkie is net 17 km vanaf die Krokodilbrughek en 42 km vanaf die Malelande-hek na die Kruger Wildtuin. Die Swaziland-grenspos is net 70 km ver en die Mosambiek-grenspos is net 30 km van Wildsbokkie af.

Slaapplek

'n Bespreking by Wildsbokkie Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildsbokkie Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 000 R7 000 per nag (vir 20 mense)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Okt 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za