4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Off the R322, Wilgenhof Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wilgenhof Kothuis is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste op 'n melkplaas, ongeveer 3 km van Heidelberg af.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, sowel as 'n aparte toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stel linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer met 'n TV met OpenView-kanale ontspan.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tuinuitsig en veilige parkeerplek word voorsien.
Let daarop dat die eienaar op die perseel met sy troeteldiere woon en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste kan Heidelberg verken, en die Wilgenhof Kothuis is binne 18 km se ry vanaf die Grootvadersbosch-natuurreservaat met voetslaanroetes en is 44 km van Witsand af vir gaste wat wil walviskyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the R322, Wilgenhof Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilgenhof Kothuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R322, Wilgenhof Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang