- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Wilgers Guest House bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede.
Ons het slaapplek vir 21 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledige kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskas, en eetgerei. Gaste het toegang tot WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek.
Die gastehuis skuil in 'n stil omgewing 250 m vanaf Wilgers Hospitaal. Dit is loopafstand vanaf The Grove Winkelsentrum en bied maklike toegang tot die N1 en die N4. O.R. Tambo is net 45 minute se ry van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annagrette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 117
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
- Gaste dink Wilgers Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang