Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 80 resensies vir Wilgers Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en naby geleë aan die hospitaal.

My ouers was absoluut beïndruk met die verblyf, die netheid, gerieflikheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy K

Good.

Good all round. Good, good, good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Aangenaam, veilig en gerieflik.

Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lambert B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging vir besoek aan Wilgers Hospitaal. Fasiliteite basies, maar lekker stil omgewing.

Lekker stil omgewing naby aan Wilgers Hospitaal. Steil toegang en trappe kan 'n uitdaging wees. Daar was nie toiletpapier en handdoeke in die kamer met aankoms nie. Nadat ons gevra het is dit sonder probleme verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liska O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liska O
Gesin met tieners

Lovely, comfortable place to stay. Safe and close to amenities.

Secure and private place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer, definitief 'n oase vir 'n bekommerde gas.

Die skoonmaakdames het in die oggende eers 10 uur kom skoonmaak, wat gerieflik was sodat mens eers rustig kan ontbyt geniet en kan gereeld maak vir die nuwe dag. Hulle het my met respek en vriendelik behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rencia M
Enkelreisiger

Hospitaalbesoek.

Kamer 1 is gerieflik en veilig. Skoonmaak diens tydens verblyf sou 'n pluspunt wees. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hille D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hille D

Gemaklik, netjies, naby en veilig!

Vriendelike diens, gemaklik en rustig!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie vriendelike ontvangs, jammer net dat WIFI nie werk nie en dat daar trappe was aangesien my man nie trappe kon klim weens sy knie nie. Sal ook stort aanbeveel en moontlik dalk 'n klein stofie of dalk 'n air fryer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley B

Good family venue close to amenities.

Opportunities for improvement - safety rail for outside steps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amalia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owner waited for us ready and very helpful.

Can highly recommend for anyone to stay here.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge L
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en stil.

Dankbaar aan eienaars ek kon my labrador & kat saam vat vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gasvry plat op die aarde. Annagrette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. BAIE DANKIE!!!!

Hoogs aanbeveel, uitstekend geleë. ń Moet om daar te oornag, ons gaan definitief weer gebruik maak van Wilgers!!!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Rustig.

Veilige, rustige en netjiese omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francien G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place - enjoyed.

We came for an operation, was close to the hospital and staff was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring

Goeie ligging in rustige area, maar steeds baie naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hyla S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla S

Netjiese, gerieflike kamer by die hospitaal.

Baie gerieflik wanneer jy 'n pasiënt vergesel. By die hospitaal - stil skool en naby the Grove vir etes en ander aankope.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernize F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Glad nie rolstoel-vriendelik soos bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie W
Enkelreisiger

Was so 6 jaar gelede daar gebly, was puik.

Bitter teleurgesteld. Word wakker middel van nag met mense wat rondhardloop in straat en gil! Bure sit en rook al die rook kom in kamer in! Plek wel skoon netjies, maar oud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie S
Enkelreisiger

Lieflike plek en wonderlike gasvrou.

My dogter het die plekkie vir my bespreek sodat ek naby die hospitaal kan wees terwyl my man in die hospitaal was. Die verblyf was soos ’ oase gewees vir my waar ek kon ontspan te midde van al die stres oor my man se hospitalisasie. Alles was pragtig en netjies. Ek het gemoedsrus gehad omdat die plek so naby aan die hospitaal geleë was. Anagrette het uit haar pad uit gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Enkelreisiger

Veilige, skoon plek.

Skoon, veilg, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker gekuier.

Pragtige natuurskoon. Baie uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is adequate but could do with a revamp. The location is lovely and quiet.

The main thing for us was the proximity to Wilgers Hospital. A few more details could be amended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonita O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zonita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename rustige omgewing.

Baie praktiese omgewing veral wanneer hospitaal- en doktersbesoeke op jou agenda is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjiese geriewe. Basies, maar waarde vir die geld spandeer.

Ek kan hul verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad at all.

Ideal for the hospital guest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, netjiese veilige blyplek.

Baie netjies en veilig. By die hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Gemoedsrus en vriendelike diens.

Die mense is werklik professioneel en baie vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om dinge vir jou as reisiger so gemaklik as moontlik te maak. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri Juanette S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri Juanette S
Enkelreisiger

Lafenis vir die siel.

Die ligging van Die Wilgers Gastehuis was handskoenpas vir my doeleindes, die hospitaal was binne loopafstand wat tot voordeel was vir my spesifieke behoefte. Die kamer was heerlik ingerig met net die nodigste wat 'n besoeker waardeer vir daardie vinnige koue dingetjie of om ietsie vinnig warm te maak vir 'n honger magie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Lekker behalwe die enkelbed het nie skoon lakens opgehad nie, dit was reeds gebruik!

Stil en rustig en groot genoeg kamers. Ons was in nommer 1 en 2. Die trap by kombuis en stort is 'n problem vir ou mense. My ma is 83 en dit is nie veilig vir haar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Enkelreisiger

Baie gerieflik en goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf is veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, vriendelik en veilig, perfek geleë vir hospitaal.

Die blyplek vir familie van hospitaal pasiënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Vriendelike gasvrou en rustige gastehuis teen die berg. Die dassies was 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salome D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby hospitaal wat wonderlik was.

Vir ons doeleindes (hospitaal) was dit naby alles! Ons uitsluitlike doel was om naby die hospitaal te wees. Dit gaan mos maar van persoon tot persoon verskil en elkeen moet self besluit! Die natuur is pragtig en sou graag nóg meer daarvan wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leandri J
Enkelreisiger

No customer service.

There was no customer service upon arrival. Had to stand round and look for someone to help with check-in, only to find out our names are not on the list. Had to make phone calls to the manager to get someone to check us in. The following morning had to stand around again to check out and another guest could helped me find the manager to give in the keys. There is no communication or customer service. Will not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri J
Enkelreisiger

Disappointing stay.

No customer service. No one was expecting us. I booked two rooms. Had to ring the bell until eventually the cleaning lady showed up. Could not find our names on the bookings. She asked me to phone the owner. Eventually we got room 3 and 5. No time to unpack because of time lapse with checking in, so we had to go back to the hospital. When I got back at 20h30 not lights climbing up the stairs to room 5 and dark, unlocking the door only the bathroom light worked and one bedside lamp. In the morning we had to stand around and wonder where to leave the keys until another guest directed us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig gewees en naby die hospitaal.

Goeie ligging vir sakebesoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erina M
Gesin met klein kinders

Baie verbaas gewees en verras oor als.

Baie dankie vir als. Baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Enkelreisiger

The place is clean and comfortable.

The Wilgers Guest House is really very nice and everything you need for overnight stay is available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P
Enkelreisiger

'n Mens se goed is baie veilig en dit is gemaklik.

Ek het lekker gebly maar daar was geadverteer dat daar WiFi is maar was nie ingelig oor die wagwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanet S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanet S
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, lekker ruim en goeie ligging.

Heerlike ruim eenheid toegerus met alles nodig. Lekker ligging en baie vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allicia C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allicia C
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid, veilige omgeweing. Goeie diens.

Baie dankie vir goeie diens. Eenheid was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en fasiliteite bo verwagting en sal weer in die toekoms van jul gebruik maak.

Op baie kort kennisgewing is ons baie gasvry ontvang en eenheid was baie skoon en netjies en eienares het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Enkelreisiger

Very comfortable stay.

Very convenient and comfortable guest house for those that have loved ones in hospital at Wilgers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met vriende

Vredevol tussen pragtige bome!

Pratige plek, sentraal van waar ek wou wees. Kon goed rus, was ook gerus oor my voertuig se veiligheid asook koelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben E
Enkelreisiger

Die gasvrou was baie vriendelik.

Die diens was uitstekend 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gerieflik naby die hospitaal.

Gerieflik naby die hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minnie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V
Enkelreisiger

Dit was die moeite werd om daar in te boek.

Die ontvangs was warm en ek het dadelik tuis gevoel. Skoon, netjies en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Grace A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mary Grace A
Saam met vriende

Nice place to stay.

The place is over-all nice and cozy but the problem is when we checked in, the power was off. It only came back at 2 am. We would have enjoyed it more if they had generator. But we will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
B.n. C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B.n. C
Gesin met klein kinders

Ligging is ideaal.

In geheel kort die Gastehuis aandag. Baie gloeilampies is bv. buite werking en die kombuis gereedskap en eetgerei kan aangevul word. Die dakwaaier in die woonarea is ook buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D
Enkelreisiger

Baie goeie verblyf, sal vir seker weer daar bly.

Baie gasvry ontvang. Gerieflik en het aan al my behoeftes voldoen. Sal die plek vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met klein kinders

Gemaklik!

Baie gemaklik! Sal definitief weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Enkelreisiger

Stil, rustig en in die natuur tog in die stad.

Mens kan dalk met 'n fyn kammetjie als oordeel, tog in die geheel is dit 'n gerieflike bestemming. As ek 'n voorstel kan maak, sit asb vir dag twee en drie en vier asb ook melk en koffie uit asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable two days we spent at Wilgers Guest House.

We got one most warmly and friendly reception. Even during our stay, we felt most welcome and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Good value for money. Great location, close to Wilgers Hospital where we needed to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Besigheidsreis

Great location and excellent value for money.

The location of this guest house is tranquil and quiet. Hospitality of owner is just great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bets D

Vriendelike mense.

Dekor is oud met slordige elektriese bedrading. Het werklik opgradering nodig. Ou TV. Vriendelikheid vergoed vir die tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies reg geleë en gerieflik.

Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha S
Enkelreisiger

Aangenaam en stil.

Ek het baie lekker hier gebly. Niks fout nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, naby hospitaal, netjies.

Baie dankie, dit was heerlik rustig. Naby hospitaal soos ek dit wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en netjiese, veilige omgewing.

Die diens wat ons ervaar het was uitstekend. My man het 'n kunsbeen en ek het dit nie vooraf genoem. Die eienares het my dadelik geskakel toe sy uitvind en het onmiddellik reëlings getref wat dit vir ons baie, baie gemaklik gemaak het. Ek waardeer dit opreg. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J

Clean and safe.

It was close to the hospital and close to other facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Sou graag lugversorging wou sien. Asook 'n tweeplaatstofie. Stort kan bietjie verbeter word. Ideale ligging, eienaar baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam J
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Baie gemaklik en gerieflik gebly. Iets het ek en my dogtertjie die laaste aand gebyt, lyk soos vlooibyte! Die merkies sit nog. Dankie vir die waaiers in die kamer om in die hitte af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Enkelreisiger

Netjies, skoon en goed geleë.

Alles was in orde. Dit was skoon, maar die sitkamer is bietjie klein indien daar meer as een persoon sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette U - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette U
Gesin met tieners

A lovely comfortable stay.

It was terribly hot during our stay and our host kindly brought us extra fans for the upstairs bedrooms. This made a big difference. The rooms are comfortable and clean, quiet area, would certainly stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average accommodation.

Baie goed, naby Wilgers hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie gerieflik gewees.

Dit is by die Wilgers hospitaal wat dit vir my baie goed gepas het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Enkelreisiger

'n Baie netjies en skoon plekkie.

Ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met vriende

It holds what is promised on the website.

Thank you for your hospitality and warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thys D
Gesin met klein kinders

Oor die algemeen kort die akkommodasie aandag.

Die eenheid wat ons gekry het, het slaapplek vir 4 persone gehad, maar eetgerei was net vir 3 persone. Ons was egter 4. Een bed is 'n opvoubed met 'n matras vol knoppe. Ons het maar dat my dogtertjie by ons op die dubbelbed slaap, sy kon net glad nie op hierdie bed geslaap het nie. Volgens ons bespreking moes dit 'n 6-bed-eenheid gewees het, ek dink dit sou die ervaring meer aangenaam gemaak het as ons die regte eenheid gekry het. Die bad was verskriklik vuil en vol stof. Ek moes dit was voordat ons kon bad. Mens kan ook elke beweging van die gaste hoor wat bo ons gebly het. Die vloer kraak baie. Maak dit moeilik om te slaap. Die tweede aand toe ons by die kamer kom, was daar nog sleutels in die deur. Enigeen kon dus toegang gekry het. Oor die algemeen voel dit of die akkommodasie aandag nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmarie B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irmarie B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Baie netjies en skoon. Ruim. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker stadservaring!

Ons bly op 'n plaas in Mpumalanga en is glad nie stadsgeluide gewoond nie, so gewoonlik is ons oorslaap in die stad 'n nagmerrie. Hierdie keer het dit soos huis gevoel: voëls wat sing in die bome, dassies wat vanaf die klippe vir my loer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marilize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie duur vir wat jy kry.

Ontbyt is blykbaar op versoek beskikbaar, maar toe my ouers ontbyt versoek is daar met hulle meegedeel dat ontbyt nie verskaf word nie. Die foto's op die webwerf is misleidend. Dit is "selfsorg", maar daar is geen potte of panne in die eenhede om kos voor te berei nie en daar was geen groot borde in die eenheid nie. My ouers is geskuif na 'n beter eenheid toe hulle kla oor die stort wat lek. Daar was geen seep beskikbaar nie (wat jy verwag van 'n B&B, oftewel iets wat as B&B geadverteer word).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Werklik waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem