+14
Gastehuis in George

Willow Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alice F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Recommended. Hosts were delightful. They are my place of choice to stay when returning to this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merline J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Baie gesellig en warm. Ek het my verblyf baie geniet. Die eienaar was baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Thank you, Merline, for the super review. Jeannette and I are glad you enjoyed your stay.

Noeline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Quiet and peaceful. All we needed, friendly and pleasant host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker! Ek en my vriendin het hier gebly tydens ons deelname aan South African Masters Swimming Nationals in George. Dick was so vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie gerieflik en skoon, en lekker naby aan 'n winkel sentrum geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, skoon en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dankie. Vriendelike eienaars en vriendelik ontvang. Baie veilig en naby winkels. Netjies en skoon, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Thank you very much for the super review. We would love to see you and your family back again on your next visit to George.

Theuns B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Good, better, perfect. It was nice and well kept and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oddette G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lovely. Lovely place to rest and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker rustig. Naby winkels. Gemaklik! Vriendelike gasheer, veilige area. Mooi plekkie, sagte bedjies. Kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Montaque P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goeie ervaring. Sal weer kom! Dankie. Ja, ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en goed ingerig. Ontbytpap, tee en koffie met melk was voorsien soos aangedui. Daar was wel rotte in die plafon wat geraas het deur die nag. Dalk kan die eienaar rottegif uitsit. Verder was ons baie tevrede met ons verblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
My sincere apology for the late response. Thank you for your super review and for advising of rats in the roof. I have taken action accordingly. Thanks again.

Riaan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lekker gasvrye ervaring. Vriendelike ontvangs met aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Thanks, Riaan. Jeannette and I thank you for the positive review and for your valued support.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

18 Edward Lane, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c3f265d762becfcce19cb9ab2444f4b9f54bcd1f3b179e670e4390045d01a0c57f6b7785f92e85dad1e985d78368dddb31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 141 5 1 5 18 Edward Lane King George Park 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960807 22.444504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang