Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe geld vir die hele kothuis per nag. Tee, koffie, melk en ontbytpap word voorsien. Skoon handdoeke word daagliks voorsien.
'n Enkel-bespreking sal die hele kothuis insluit, maar gaste slegs toegang tot die enkelslaapkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en die badkamer.
Huisreëls

Rook is verbode in die kothuis.
Pendeldiens na en vanaf George se lughawe teen R100 per rit.
Let asb. daarop dat daar geen skoonmaakdienste is nie, gaste moet self die kothuis skoon hou. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste vereis, moet dit voor hul aankoms gereël word teen 'n ekstra koste per dag. Kontak ons asb. vir verdere inligting.

Gaste sal die hele kothuis vir hulself hê. Daar is 'n privaat ingang, 'n afstandbeheer vir die hek en skaduparkeerplek voor die kothuis. Gaste moet asb. hulle eie maskers saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e863c76040cf5ae472697ceab8212cc70a80692ab9e47043eff49413d9a4add9340847c26f2849287fea498c3f0017cda2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 103 5 1 5 18 Edward Lane King George Park 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960807 22.444504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem