George Akkommodasie by Willow Cottage | LekkeSlaap
+22

Willow Cottage

43 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jan 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspannende vakansie- en oornagverblyf. Die kothuis is sentraal geleë op die Tuinroete, 8 km vanaf George se lughawe, 10 km vanaf Victoriabaai, 15 km vanaf Heroldsbaai en 50 km vanaf Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Die kothuis het sy eie aparte en privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Die gemaklike hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n tweede slaapkamer met 'n TV en 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die volledige badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort. Die kothuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en tee, koffie, suiker en ontbytgraan word voorsien vir die eerste dag.

Let asb. daarop dat daar geen skoonmaakdienste is nie, gaste moet self die kothuis skoon hou. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste vereis, moet dit voor hul aankoms gereël word teen 'n ekstra koste per dag. Kontak ons asb. vir verdere inligting.

Buite is daar 'n tafel en 2 stoele. Daar is ook beskutte parkeerplek. Jou gashere sal deur die loop van jou verblyf beskikbaar wees om enige vrae te beantwoord of aanbevelings te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Willow Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMzJiNThhLTA2NTUtNDhiYS04ZDQ1LTJhZGRkNjQwNWQxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 3 persone) 43 5 1 5 18 Edward Lane King George Park 6531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960807 22.444504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za