+34
Gastehuis in Shere

Windmills Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marike L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Amazing! Die kamers is mooi, groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantasties en groot bederf. Nicol en Christo is die beste. Hulle het uit hulle pad gegaan om vir ons die naweek baie gemaklik te maak. Fantastiese plek!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great and comfortable stay. Conveniently located near shops, clean, comfortable and well-maintained rooms with everything you need. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik en gerieflik. Ons oorslaap was baie lekker. Genoeg slaapplek, goeie geriewe en baie spasie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Will come back soon. Had a lovely stay, Nicol was friendly and welcoming. We were able to come and go as we pleased.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit was al ons derde keer daar en elke keer ervaar ons dit baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie vriendelike eienaars. Baie rustige natuur atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2026

Slept well but saw the breakage. Die lig fitting bo die bed is los en hang aan die krag draad. Ek sou daarvan gehou het om 2 klein boksies melk (min 50/100ml) te gehad het vir koffie in die oggend. Daar is ook nêrens 'n 2 punt plug beskikbaar behalwe aan die regterkant van die bed agter teen die muur (multiplug). Mens sukkel om daar uit te kom om jou selfoonlaaier in te plug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chloe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal definitief hierdie plekkie aanraai vir enige iemand. Net 'n plesier gewees, vriendelike mense en baie mooi plek. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang