Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shere

4.3 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Shere van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Shere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shere Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere

Mountain Manor Guest House and Day spa skuil in 'n stil deel aan die ooste van Pretoria net vanaf Lynnwood-weg. Verblyf beskik oor 7 luukse en suite-kamers. Elke suite het lugversorging, DStv, tee- en koffiemaakge...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Shere

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 - 4 gaste. Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n k...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
B&B in Shere

Lubbenhof Mon Reve is 'n tuinkothuis in Shere en het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkame...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Shere

Patches Country Cottages bied gerieflike plattelandse selfsorgverblyf in die luukse woonbuurt Shere in Pretoria-Oos. Dié kothuis is geskik vir 2, is in 'n tuin geleë en het 'n privaat ingang. Die oopplan-kothuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Shere

Sherewood Lodge is 'n boetiek-gastehuis wat in Shere in Pretoria geleë is en 10 individueel gemeubileerde kamers asook 2 konferensielokale bied. Kenmerkend aan die lodge is die lowerryke plantegroei met koors-, rot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Shere

25 on Catherine is op 'n rustige landgoed in Shere, Pretoria geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis het 8 sla...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Shere

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Lombardy Boutique Hotel is op die Lombardy Landgoed in Pretoria-Oos op die bekende Lynnwoodpad geleë en is 2 km van Soloman Mahlangu-rylaan af. Lombardy is naby die korporatiewe raadsale van Suid-Afrika se ekonomie...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Villa Amor is gerieflik geleë in Pretoria-Oos naby moderne geriewe, maar met 'n kenmerkende plattelandse atmosfeer. Dit is een van die stad se mees elegante gastehuise. Villa Amor is tussen welige tuine geleë en b...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

5 Polo Crescent is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Pretoria. Dié stil stad staan bekend as die Jakarandastad weens die boomlanings met malvapers-blomme. Pretoria het talle natuurlike- en k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Shere akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za