LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windmills Rest | LekkeSlaap
+88

Windmills Rest

53 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Windmills Rest is in Shere in Pretoria en bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 - 4 gaste.

Gaste kan een van 4 kamers bespreek: Biko, Thuli, Thambo of Hani. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit DStv, WiFi, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Windmills Rest is net 6 km vanaf die Grove-winkelsentrum, 12 km vanaf die Woodlands-sentrum, 13 km vanaf Menlyn Park Mall en die omgewing bied heelwat gholfbane, besienswaardighede en doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Windmills Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Windmills Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-straat 98, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL3eGbYnCJmg5rRojyLVJL10I7HZq1Bh0JonLWhZkKIS97ItVzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.799176385712 28.354536406696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!