2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Park Drive, Langebaan, 7645, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Windpomp 17 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike eenheid langs die hoofhuis waar die gashere woon. Dit het 'n plaasagtige gevoel met 'n paar diere en is geleë in Langebaan, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Gaste kan buite ontspan met ekstra buitesitplek en 'n Weber-braai, perfek om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pikkie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 17 Park Drive, Langebaan, 7645, Wes-Kaap
- Gaste dink Windpomp 17 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Park Drive, Langebaan, 7645, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang