+28
Selfsorg in Hermanus

Windsor Self-catering Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Celeste T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker luuks saam met pelle. Vreeslik lekker gekuier, pragtige view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Great location & value for money. Pleasantly surprised with the accommodation. It had everything we needed. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic G
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Ja, ons het weer heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesbet P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Relaxing. Beautiful view, well equipped apartment and close to most restaurants and town. It would be nice if checkout time on a Sunday could be later. 12:00?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely comfortable stay. Very friendly and helpful staff. Lovely comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Good afternoon Adele Thank you for your review - we are delighted to hear you enjoyed your stay with us. We look forward to hopefully welcoming you back again soon for another wonderful stay. Kind regards, Madeleine On behalf of the Windsor team

Sandy Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

An excellent view of the ocean from our lounge window was the best! Arrangements were good. Liked the locked garage for our vehicle even though it was too low to fit our SUV and the rooftop storage (Thule). Beds were fine, but a more comfortable sleeping pillow would have been welcome. Walking distance to the village centre. Just Pure Bistro next door is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Good afternoon Sandy Thank you for your review and for letting us know how your stay was. We are delighted to hear you enjoyed your time with us and were able to soak in the view. We hope to welcome you back again soon for many more memories! Kind regards, Madeleine On behalf of the Windsor team

Keshika M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastic view and stay. Windsor Apartments were absolutely incredible. From the easy check-in to the amazing views and walking distance to everything, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Good afternoon Keshika, Thank you for your review and for letting us know how your stay was. We are delighted you enjoyed it and found the apartments to be so well located. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Madeleine

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kom weer terug! Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Woonstel was skoon en netjies. Dis elke dag skoon gemaak. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Goeie middag Alta Baie dankie vir jou terugvoer na jou tydjie by ons. Ons is so bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom by die hotel. Groete, Madeleine Namens die Windsor span

Evert B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie mooi plek en uitstekend geleë met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Goeie middag Evert Baie dankie vir jou terugvoer na jou tydjie by ons. Ons is so bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom by die hotel. Groete, Madeleine Namens die Windsor span

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend, netjies en gerieflik. Die beste plek in Hetmanus. Op die see en hanetree vanaf die dorp. Beslis 'n top blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Goeie middag Johan Baie dankie vir jou terugvoer na jou tydjie by ons. Ons is so bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom by die hotel. Groete, Madeleine Namens die Windsor span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 379

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

45 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTFktap4iwqK0LC4yo7GrfFrPmufyXLhahjqiNVjqf2kL5dYuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 45 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.420899652701 19.239543507935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang