Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 224

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Windsor Self-catering Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kashifa W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kashifa W

Peaceful.

We had a lovely stay. Peaceful and restful. The place was clean and regularly serviced. We would have preferred 2 sets of keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious apartment with a fantastic view of the bay.

Great location within easy walking distance of shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good afternoon Ann
Thank you so much for your lovely review.
We are delighted you had a wonderful stay, and that you found the location & proximity to town so wonderful - it is one of the best parts of our hotel & apartments.
We hope to welcome you back soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team

Windsor Self-catering Apartments
Pamela G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela G

I brought my overseas family for 3 days.

Except for the water shortage and the cancelled festival, it was perfect. It is the 4th time I have stayed here over the past 15 years. It has only improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mindaleane W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mindaleane W

Rustig.

Ons plek was op die grondvloer, baie netjies en met die hek na die pad was dit gerieflik. Ongelukkig is daar 'n groot boom reg voor die woonstel wat die sig belemmer, en omdat ons op die grondvloer is, kyk ons in dit vas. Die boom neem natuurlik niks weg van die wonderlike tyd wat ons gehad het nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie middag Mindaleane
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet.
Ons het self al probeer uitvind of ons die boom kan in toom hou, maar omdat dit n beskermde spesie is (melkhout boom) mag ons ongelukkig nie daaraan raak nie.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span

Windsor Self-catering Apartments
Shawn V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn V
Gesin met tieners

Baie veilige en rustige plek. My gesin het dit baie geniet.

Foto's is ware spieëlbeeld van hoe plek is. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marais V
Saam met vriende

Lekker maar slegs gasbraai.

Was baie lekker maar daar was net 'n gasbraai en nie plek vir 'n braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie middag Marais
Dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by ons.
Ons is bly om te hoor jy het jou tydjie by ons geniet.
Ja, ongelukkig is ons woonstelle net geskik vir gasbraai.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel

Windsor Self-catering Apartments
Tony M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Gesin met tieners

Slept well.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf. Skoon en netjies. Motorhuis. Sentraal.

Motorhuis om motor in toe te sluit. Alles is stapafstand. Load shedding-liggies wat voorsien was, het lekker gewerk, maar ander kleintjies is maar nutteloos gewees. Slaapkamer is ideaal vir 'n gesin. Heerlike ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnót T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnót T
Saam met vriende

Lovely location, great views, a lot to do and to experience.

I will recommend the apartments, in the centre of Hermanus with a lot to see and do. Great views and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good morning Arnot
Thank you for your review.
We are delighted to hear you enjoyed your stay with us in the apartments, and that you found the views to be so good.
We are also very happy to hear you enjoyed the location and found it to be such good value for money.
We hope to welcome you back again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team

Windsor Self-catering Apartments
Shannon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All excellent other than being next to the ancient gate which was incredibly noisy.

Would never have stayed in that apartment had I know how intrusive gate was next to bedrooms and in living room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good morning Shannon,
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
I am glad to hear you enjoyed your stay, but terribly sorry to hear that the gate was so noisy.
I am happy to report that the Body Corporate has replaced both the motor and the track of the gate, and it now running very smoothly and with no noise whatsoever.
We hope that we can welcome you back soon for another lovely stay.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team

Windsor Self-catering Apartments
Carin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Enkelreisiger

Die beste, ruim, netjiese woonstel op die seefront.

Die enigste woonstel waar mens 'n wasgoedlyn en motorhuis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeiemiddag Carin, dankie vir jou lieflike terugvoering na julle onlangse verblyf by ons. Ons is so bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet, en dat julle die geriewe so baie geniet. Ons hoop om julle weer binnekort by die Hotel & Woonstelle te verwelkom. Groete, Madeleine. Namens die Windsor Hotel.

Windsor Self-catering Apartments
Maxi S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi S
Gesin met tieners

Stunning view on the promenade.

Location is excellent and beautiful ocean views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good afternoon Maxi. Thank you for your review and for letting us know how your stay was. We are delighted that you enjoyed your time with us, and you found the location to be so good, and the views so beautiful. We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon. Kind regards, Madeleine. On Behalf of the Windsor Team.

Windsor Self-catering Apartments
Geertje D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geertje D

Fantastiese plek. Ek sal nie omgee om hier te woon.

Asemrowende uitsigte. Ons het walvisse gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie more Geertje

Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf in ons Selfsorg eenhede.
Ons is so bly julle het jul tydjie by ons geniet, en dat julle uitsig geniet het.
Ons hoop om julle weer terug by die Hotel te verwelkom binnekort.

Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span

Windsor Self-catering Apartments
Moenierah S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moenierah S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Dit was rustig en stil. Dit was goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie more Moenierah

Dankie vir jou terugvoer na jou verblyf met jou familie by ons.
Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet, en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons.

Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span

Windsor Self-catering Apartments
Neaz F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Gesin met tieners

Lovely weekend by the sea in an absolutely stunning place!

It is just so amazing to listen to the sound of the sea outside all the time, it does something to your soul!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good morning Neaz

Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are so delighted you enjoyed your time with us, and that you found it to be so wonderful.
We are so glad you had such a great time, and left with your soul feeling rejuvenated.
We hope to welcome you back to the Hotel again soon!

Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team

Windsor Self-catering Apartments
Jan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Perfekte ligging en netjies.

Dis teen die see en die geriewe is eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie more Jan

Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by die Hotel.
Ons is so bly julle het jul tyd by ons geniet, en dat julle die geriewe van so n hoe gehalte gevind het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die hotel te verwelkom.

Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span

Windsor Self-catering Apartments
Sanet B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met klein kinders

Dis baie netjies en skoon met 'n uitstekende uitsig en ligging.

Die woonstel is lekker ruim, netjies en skoon. Woonstel is daagliks skoon gemaak en handoeke is ook vervang sonder ekstra kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie more Sanet

Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by ons.
Ons is so bly om te hoor julle het jul tydjie by ons geniet, en die uitsig so waardeer.
Ons sien uit om julle hopelik binnekort weer terug te verwelkom.

Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel

Windsor Self-catering Apartments
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig met ideale ligging.

Die verblyf is vol toegerus en netjies. Pragtige see-uitsig met nabye toegang na die hoofareas in Hermanus. Met aankoms was daar 'n paar uitdagings. Die personeel aan diens het nie geweet van ons bespreking nie en moes rondskarrel om ons bespreking te vind. Tweedens het ons die inkloktyd telefonies bevestig die dag met aankoms waarna ons toe met aankoms weer 'n ander tyd gegee is wat onnodige mors van tyd veroorsaak het. Verder was die verblyf goed en geriewe voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were most impressed with the Windsor Self-Catering Apartment.

Location was superb, the apartment was immaculate and had all the equipment necessary for a comfortable holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are delighted to hear you had such a lovely stay with us, and that you found the apartment to be so well located and immaculate.
We sincerely hope to welcome you back to the Windsor Hotel & Apartments again soon.

Windsor Self-catering Apartments
Dawood D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawood D
Saam met vriende

Stay was good because of the company we had.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are glad to hear you enjoyed our company, but sorry to hear that we dropped the ball with the customer service.
We hope to welcome you back again.

Windsor Self-catering Apartments
Renske S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig.

Die woonstelle het die mooiste see uitsig. Die plek is sentraal geleë in die dorp en het alles wat jy benodig. Sal beslis die eenhede aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly julle het die naweek by ons so geniet.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by die hotel.

Windsor Self-catering Apartments
Carin V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Saam met vriende

Ek het dit so geniet - ek wou nie weg gaan nie!

Ongelooflike uitsig uit beide die leefvertrek en die hoofslaapkamer. Baie ruim. Allerhande drie-ster luukshede wat mens nie by selfsorg verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeiemore Carin
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, ons waardeer dit altyd as ons gaste die tyd neem om vir ons terugvoer te stuur na hul verblyf by ons. Ons is so bly julle het die woonstel geniet en ons blameer jou glad nie dat jy langer by ons wou bly nie!
Ons is ook bly julle het die uitsig so geniet dit is darem maar net een van die beste dinge van ons hotel. Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te verwelkom.
Groete
Madeleine

Windsor Self-catering Apartments
Chris Swanepoel S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Swanepoel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging wat see-uitsig aanbetref en binne loopafstand van alle restaurante en winkels.

Julle vra my iets moeilik, want ek en my vrou gaan al die afgelope 20-jaar na Hermanus gedurende die Walvistyd. Al wat my pla van die uitsig is 'n groterige Melkbosboom oorkant die pad wat deur die volk gebruik word as 'n toilet. Ek beoog om aan die bemarkingafdeling van Hermanus 'n brief ook te skryf hieroor. Dan is daar van dieselfde boom 'n tak wat oor die voetganger looppad hang waarteen mense hul koppe teen stamp. Kan die tak nie asb. korter gesny word. Vir die res is als uitstekend. Graag wil ek ook die bestuur van Windsor bedank vir die nuwe bed in die hoofslaapkamer, dit was hoog tyd. Hopenlik sal die braai ook vervang word in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie more Chris,
Baie dankie vir jou wonderlike woorde en die terugvoering wat jy gee. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou tydjie by ons geniet het en kan nie wag om julle binnekort weer terug te verwelkom nie.
Ongelukkig is die Melkbosboom 'n beskermde spesie, en omdat dit nie op die hotel se grond is nie, mag ons nie daaraan raak nie. Daar is baie groot gevolge en boetes betaalbaar as n mens aan n beskermde spesie soos n Melkbosboom snoei, so ongelukkig kan ons niks daaromtrent doen nie. Ons het al menige aanvrae gedoen by verkeie departemente van die Munisipaliteit om die boom te snoei, maar sover was daar nog niks terugvoer of oplossings nie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die nuwe bed waardeer het , ons beplan om die hele woonstel oor te doen tussen Januarie en September 2019, insluitend die braai area. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span

Windsor Self-catering Apartments
Sandra G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Gesin met tieners

Walking distance to main attractions with whale watching from your chair!

An extremely comfortable stay with close proximity to the viewing platform and lovely walks everywhere. It was very nice parking our car in the garage on arrival and not having to use it all weekend therefore no parking hassles or traffic jams to endure. While enjoying our braai in the evenings we could sit and watch the whales playing in front of our apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Good morning Sandy,

Thank you so much for your review - we always look forward to receiving feedback from our guests after they have stayed with us.
We are absolutely delighted that you enjoyed your stay with us, and most of all that you found the location of the apartments to be so convenient - it is a huge blessing to be able to enjoy the area on foot, especially since we are so centrally located.

We are also very happy to hear that you were able to enjoy the whales - we have been incredibly fortunate to have such an abundance of whales this year, which has led to some incredible sightings.

We sincerely hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon!

Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team

Windsor Self-catering Apartments
Anzel P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anzel P
Saam met vriende

Amazing view.

Amazing geleë en stunning uitsig. Sal wel voorstel dat plek opgedateer word en kort maintenance. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, netjies skoon en uitsig fantasties.

Ek was baie tevrede met als, daar was net een probleem, die TV se opvangs in omtrent al die stasies wat beskikbaar was, was nie altyd baie goed nie. Daar was baie sneeu op die kanale, party kan jy glad nie eers beeld uitgemaak het nie. Ek het dit gerapporteer, maar daar is niks aan gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie middag Sarah
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou onlangse verblyf.
Ons is so bly om te hoor dat julle die rukkie by ons geniet het, en dat julle tevrede was met alles.
Ek is jammer dat julle probleme met die TV se sein ervaar het. Ons het vanoggend verneem dat dit n probleem is met DStv self, en die probleem sal hopelik binnekort uitgesorteer word. Ons het onmiddellik 'n tegnikus ontbied om te probeer om intussen die probeer so min as moontlik sigbaar aan ons gaste te maak.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel Hermanus te huisves.
Groete
Madeleine
Namens die Windsor span

Windsor Self-catering Apartments
Derik Duvenhage D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derik Duvenhage D
Gesin met tieners

Uitstekende besluit op kort kennisgewing om Winsor te kies. Net wat ons nodig gehad het.

Ons het op kort kennisgewing besluit om vir 'n naweek Hermanus toe te gaan. Ons het Windsor deur die LekkeSlaap-webwerf gekry en gevind dat ligging en geriewe uitstekend was. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie Dag Derik
Dankie dat u besluit het om by The Windsor Hotel & Self Catering Apartments te bly tydens julle besoek aan Hermanus.
Ons is baie bly om te hoor julle het julle naweek op Hermanus geniet en ons sien uit daarna om julle gou terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Johanri Meyer
Bemarking
Windsor Hotel

Windsor Self-catering Apartments
Yvonne D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging fantasties met die mooiste uitsig oor die rotse, see en hawe.

2 slaapkamer 2 badkamer eenheid gehad. Baie spasie en pakplek en alles wat mens kan benodig vir selfsorg. Daaglikse skoonmaakdienste. Windsor Hotel en Selfsorg is loopafstand van al die eetplekkies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering Apartments se terugvoer

Goeie Dag Yvonne
Dankie dat u die Windsor Hotel & Self Catering Apartments gekies het om te bly tydens julle besoek aan Hermanus.
Dit is so lekker om the weet ons gaste het hulself geniet by ons en die wonderlike uitsigte vanaf die woonstelle.
Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Johanri Meyer
Bemarking
Windsor Hotel

Windsor Self-catering Apartments
Paul R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Baie netjies en pragtige uitsig!

Perfek gewees - net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTFktap4iwqK0LC4yo7GrfFrPmufyXLhahjqiNVjqf2kL5dYuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 45 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.420899652701 19.239543507935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem