+34

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Antoinette E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Stil en rustig met 'n mooi uitsig. Perfek, het twee aande gebly en niks kortgekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha-Marie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

One night stay with friends. Our host met us on arrival and gave us a quick tour of both cottages. We were very comfortable and had a great night's sleep. The view from the cottages is lovely and we were able to watch the moon come up. The rooms are well equipped and beautifully made up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flora
Wisteria
Thank you, you are amazing. Hope to see you soon again.

Gottfried K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

As above. We enjoyed our stay! Maybe not for 4 grown-ups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elrisa T
Kort verblyf
3.0
Apr 2026

Stowwerig en ongemaklik. Die eenheid was baie stowwerig. Dis net afgestof waar mens kan sien, maar die hele plek ruik na stof. Die toilet en stort is in die kamer met net 'n houtafskorting en 'n deur wat nie heeltemal toemaak nie. Dit is baie ongemaklik om toilet toe te gaan as iemand anders ook in die kamer is. Ek reis saam met my volwasse seun en kon nie van die foto's aflei dat die badkamer en toilet so ongemaklik geleë is nie. Van die foto's is dit ook nie duidelik dat die slaapbank en die badkamer in die slaapkamer is nie. Die gasvrou het die slaapbank vir ons kom oortrek. Waardeer dit. Die kombuis is goed toegerus, maar die oond kort 'n diens. Dit is warmer aan die agterkant as voor. Die oondpan was nie skoon nie. Moes dit was voordat ons kos kon maak. Baie vetterig met stukkies kos wat nog vasgesit het.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Telita P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Felt like home. Host very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, huislik. Dit was baie lekker. Die wooneenheid is baie goed toegerus, veral die kombuis sluit alles in wat mens gaan nodig kry vir so 'n kuier. Ek sou egter aanbeveel dat hulle 'n reling opsit by die bad sodat mens nie gly as jy uitklim nie. Gratis WiFi is definitief 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker gebly en diens van eienaar goed. Lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanrie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Worthy! The host was simply amazing! Very accommodating and went out of her way to be the best help!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Flora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.924759459345 30.843256932736

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang