Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Waenhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein Plaas 137 Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

D'Waenhuis is 'n lieflike selfsorg-gerestoureerde plaasgebou wat uit die laat 1800's dateer. Dit is aan die voet van die Touwsberg, op die oewer van die Touwsrivier, Ladismith, op Wolverfontein Plaas, en is ideaal vir gaste wat vrede en rustigheid soek.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n privaat, eksklusiewe plonspoel en braai-area. Hierdie eenheid het sonkrag vir die ligte, 'n kragpunt en WiFi tydens kragonderbrekings. Gaste kan toegang tot die Touwsberg Natuur- en Wildreservaat, wat bergfietsroetes, voetslaan en voëlkyk bied, geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
Dubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir D'Waenhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R62, Wolverfontein Plaas 137 Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink D'Waenhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wolverfontein Plaas 137 Erfdeel 25, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b22c2f6a46f78d2f7e909c0c095358acf9087454a645d06cf5845cbf16c46d10ff71b665fb989b0aac4a8188bdf92af9d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 R62 Wolverfontein Farm 137 Portion 25 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.637685755497 20.968158245087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem