+18
Selfsorg in Albertinia

Wolwekraal Gastehuis

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N2, Wolwekraal Farm, Albertinia, 6695, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n prentjiemooi plaas sowat 8 km buite Albertinia. Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerplaashuis met slaapplek vir 5 gaste.

Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die kamers deel die badkamer wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n TV in albei slaapkamers, parkeerplek op die perseel en braaigeriewe op die stoep.

Gaste kan wildritte op plase in die omtrek geniet en die area verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dane D
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. Will definitely stay there again. Very quiet. Beds were comfortable and clean. We saw elephants across the highw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Maria L
5.0
Ongelooflik, mooi, skoon, netjies, gesellig. Heerlike gewoon, so mooi naby die pad, maar op die plaas. Vriendelikheid en gasvryheid van uitstaande geh...
Sien meer
Mrt 2026
William R
Gesin met klein kinders
5.0
Welcoming, comfortable and relaxed. An excellent stopover, especially if you're planning on doing the Bon Game Reserve parkrun. Sophia ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Leanne K
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for what we were looking for. Very pleasant, clean, friendly and hospitality was commendable. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Marianne M
Saam met vriende
5.0
Aangename en gerieflike akkommodasie. Aangename en gerieflike akkommodasie. Vriendelike gasvrou. Ons het ook olifante gesien.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N2, Wolwekraal Farm, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolwekraal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

N2, Wolwekraal Farm, Albertinia, 6695, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea064b43bc92df0f661aeb077fc61fab492349148fa326a42aaa0782b718e85054ce406ac309fb06a2716ee9f8c9039c1a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 N2 Wolwekraal Farm 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.208635 21.643682
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang