3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Woodhoopoe Guest Cottage is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waverley, Bloemfontein, en is ideaal vir sake- en ontspanningreisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uittrek-enkelbed (verkieslik slegs vir gebruik deur kinders jonger as 14/15 jaar). Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 2 eet. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby skole en geriefswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Woodhoophoe Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6A Innes Lane, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang