Woodland Gardens
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Des 2025 tot 12 Jan 2026.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
-
Vanaf
R1 130R1 017 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woodland Gardens is 12 km verby Magaliesburg op 'n heuwel en 'n ingang vanaf die hoofroete in die rigting van Koster. Die instansie kan maklik vanaf die hoofweg bereik word en enige voertuig kan die pad ry.
Verblyf is beskikbaar in eenhede wat geskik is vir 2 tot 8 gaste. Elke eenheid is privaat en het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n stoep, braai-area en 'n vuurput vir 'n groot vuur.
Gaste moet asb. hul eie hout saambring of by die instansie reël om hout te koop.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Die eienaars het hul eie honde wat goed gemanierd en vriendelik is.
Gaste kan in die tuin of woud gaan stap, op die observasiedek staan en die berg-uitsig geniet, swem in die rotspoel met dekke of sommer net in die skaduwee sit en ontspan.
Masseerbehandelings van 30 minute tot 2 ure is beskikbaar en daar is verskeie opsies om van te kies.
Die Magaliesberg-biosfeer en Wieg van die Mensdom het iets vir elk ? diegene wat avontuurlustig is, asook die wat graag ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
- Gaste dink Woodland Gardens het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang