+102
Selfsorg in Knysna

Woodlands Self-Catering

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Woodlands Self-catering bied ’n plattelandse wegbreek en is op die prentjiemooi Rheenendal-pad, met berguitsigte, inheemse woude en 'n ryk geskiedenis. Dis naby nasionale parke, pragtige strande en 15 minute se ry van Knysna se middedorp af.

Hierdie selfsorgverblyf is in 'n pragtige fynbostuin. The Nest is 'n huisie met steil trappe na 'n solderkamer en 'n uitsig oor die tuin en dammetjie. Die 2 gesinsuites en 2 dubbelkamers vir paartjies het elk 'n privaat dek en 'n uitsig oor die woud en die tuin. Elke suite is uniek versier en het 'n koninggrootte-bed, DStv, WiFi, lugversorging, 'n sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Gaste kan die braaigeriewe op hul eie dek gebruik en daar is 'n gemeenskaplike braai en vuurput met 'n uitsig oor die voorste dammetjie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bonnita V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Kos vir die siel, dankie! Baie lekker gebly, wens dit was bietjie langer gewees.
Mrt 2026
Carmen B
5.0
Ek kon heerlik ontspan in rustigheid met die mooiste uitsig. Wat 'n pragtige plek om te woon. Rustig, netjies en het alles gehad wat aangebied was. Ek...
Sien meer
Mrt 2026
Kira V
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back! Above and beyond expectations. Everything was provided that you could need in a house, location beautiful and our suit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Christelle V
5.0
Peaceful, calm, clean and quiet setting with stunning views. Absolutely beautiful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Lynette R
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Heerlike vinnige wegbreek.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodlands Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang