4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Woodpecker is 'n selfsorghuis in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp in die Tuinroete. Dié dorp spog met heerlike strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n pragtige uitsig en warm water.
Die bekoorlike huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en toegang tot hul eie badkamers.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. 'n Braai-area en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Daar is verskeie besienswaardighede in die area, soos die Goose Valley Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels. Doendinge sluit kajakvaart, kano, voetslaan in die woud of bootritte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Woodpecker het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang