LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodpecker | LekkeSlaap
+37

Woodpecker

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Woodpecker
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morne S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Plek was skoon en netjies en goed toegerus.

Ons was in ons skik met die waarde vir geld en netheid van die verblyf.

Woodpecker's terugvoer

Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Woodpecker
Helgard H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en stil. Goed toegerus.

My voorstel: Parkering moet meer beveilig word en ook wooneenheid. Ons is Transvaalse plaasjapies en het tuis gevoel. Verder is dit puik.

Stelouise L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stelouise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oorslaapplekkie.

Ontvangs was nie 100% nie, (niemand was daar om ons te ontvang nie), maar dit is binne 20 minute reggestel en vandat ons die huisie betrek het, was alles wonderlik. Ongelukkig is die plekkie amper reg langs die hoofweg, maar gelukkig is mens nie eers bewus daarvan as mens die agterdeur toe hou en op die voorste dek kuier nie. Baie goed toegerus en pragtig gemeubileer, baie rustige atmosfeer.

Mark S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet. Rustig en gerieflik.

Woodpecker is 'n pragtige plek. Het alles wat jy nodig het. Baie rustig. Definitief waarde vir jou geld. Sal weer 'n draai daar maak!

Conrad B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging met 'n pragtige stoep en uitsigte en naby winkels.

Woodpecker, bied uitstekende waarde vir jou geld is ideaal geleë op die Tuinroete, die eenheid is skoon en goed ingerig. Bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik en ek sal bitter graag meer tyd hier wil spandeer. Kan met goeie gemoed die verblyf aanbeveel.

Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421978bb5ee58c785accc3f0eed0f4744dd1eec3cb07a9cfe8c9012a87d608740c7d5577fdfd229ee8a89cfb4562d03910c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.026255972855 23.378740638634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!