Beskrywing
Hierdie romantiese eenslaapkamerwoonstel het 'n en suite-badkamer en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Ten volle selfsorg, met 'n goed toegeruste kombuis, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die leef-area het 'n sitarea en eetarea en dit lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die woonstel bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die verblyf maak van sonkrag en gas gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n ekstra bed in die leefarea. Daar is dus slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die ruim sit- en eetarea lei na 'n stoep. DStv en 'n volle kombuis maak dit gerieflik. Die verblyf maak van sonkrag en gas gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Spesiale tarief vir kinders onder 12.
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Nguni is 'n splinternuwe eenheid wat onlangs voltooi is. Dit beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 'n toegeruste kombuis, DStv en 'n stoep met braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om 'n rustige naweek of aand deur te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim tweeslaapkamer-gesinseenheid het 'n goed toegeruste kombuis, badkamer en 'n oopplan-leefarea. 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in die slaapkamers. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n sit/eetkamer en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die woonstel bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale.Die woonstel is ten volle toegerus vir selfsorg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Dis 'n heerlike woonstel om te rus. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Hilldrop Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang