Newcastle Akkommodasie by WoodStay Lodge | LekkeSlaap
+56

WoodStay Lodge

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir WoodStay Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Etienne M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay with great facilities and well equipped.

We enjoyed out stay. Only gripe was that we shared a braai with the neighbours (veranda was not as private as expected) and they were smokers and smoked outside a lot, meaning that we could not sit on our own veranda without the smell of cigarettes. We left a battery pack behind and Theresa sent it to us without hesitation. We were also offered more extensive freezer/kitchen facilities in a larger vacant flat next door which was a bonus.

Daleen M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, alles binne ry afstand, stil en gerieflik.

Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit is 10 uit 10.

WoodStay Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Peter en Theresa

WoodStay Lodge
Steve D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D
Enkelreisiger

Rustige, aangename plek en omgewing.

Theresa is besonder vriendelik en hulpvaardig en die gastehuis is bo-gemiddeld gerieflik asook goed ingerig.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hilldrop-weg 19, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMGQxOGQxLWU0MGEtNDFiNS1iMTEwLThjZjA1YzBiZTlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 19 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -27.788797222222 29.950594444445
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za