Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WoodStay Lodge Self-Catering Apartments

Selfsorg
Tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n ekstra bed in die leefarea. Daar is dus slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die ruim sit- en eetarea lei na 'n stoep en die eenheid het 'n toesluitmotorhuis. DStv, lugversorging en 'n volle kombuis maak dit gerieflik. Lonely Oak Cottage is net sekere naweke en tye beskikbaar. Kontak asseblief die eienaar voor jy bespreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Spesiale tarief vir kinders onder 12.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
KitKat
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié ruim tweeslaapkamer-gesinseenheid het 'n goed toegeruste kombuis, badkamer en 'n oopplan-leefarea. 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in die slaapkamers. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n sit/eetkamer en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die woonstel bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale, en lugversorging in die slaapkamers. Die woonstel is ten volle toegerus vir selfsorg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Dis 'n heerlike woonstel om te rus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uiltjie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie romantiese eenslaapkamerwoonstel het 'n en suite-badkamer en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Ten volle selfsorg, met 'n goed toegeruste kombuis, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die leef-area het 'n sitarea en eetarea en dit lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die woonstel bied ook 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Kom knip 'n Uiltjie!

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nguni is 'n splinternuwe eenheid wat onlangs voltooi is. Dit beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 'n toegeruste kombuis, DStv en 'n stoep met braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om 'n rustige naweek of aand deur te bring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 19, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMGQxOGQxLWU0MGEtNDFiNS1iMTEwLThjZjA1YzBiZTlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 19 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.788797222222 29.950594444445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem