+43

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Duane R
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Perfekte kuier vir groot families en groepe! 5 ster gehalte! Fantastiese plek en geriewe! Baie privaat en goed toegerus. As 'n familie reünie was dit perfek met al die spasie en oop leefareas en stoepe! Die natuur was 'n belewenis met al die voëls en wilde diere om ons. Sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw L
1 nag
5.0
Mei 2026

Briljante wegbreek. "A gem.". Ons het ongelooflik lekker gebly by YS Shiloh. Die hele plek is wonderlik skoon en baie goed uiteengesit. Daar is 'n permanente persoon aan diens en hy is baie behulpsaam en vriendelik. Daar is omtrent 4 verskillende opsies van braai buite, elk uniek en van waarde. Die jacuzzi is briljant, sorg net dat jy dit nie te hard stook nie. Maak maar dit stadig reg sodra jy daar aankom. Ons sal vir seker terug wees. Uitskietplek om te bly en net 1 uur se ry weg van Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Awesome. Dit is 'n besondere plek. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Good value, good venue. Our Australian son-in-law was blown away. Excellent experience. Stuart was the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ea N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Tranquil, peaceful, relaxed. Wonderful! Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker gebly, sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Netjies, skoon & gerieflik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike mense. Sal definitief aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rus vir die siel - pragtige plek omring deur bos en diere. Ons het heerlik gebly in hierdie ruim huis. Die kamers was netjies en gemaklik, en die oop leefarea en stoepe maak dit ideaal vir ’n groep of familie. Die boma was beslis die hoogtepunt – perfek vir saans om die vuur, met ’n rustige bos-atmosfeer en diere wat kom kuier by die draad. Sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat wil ontspan en die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent! Absolutely brilliant accommodation! Everything you could possibly need is included, and the space is incredible, loads and loads of room to relax and enjoy. The facilities are well run and made for a stress-free stay. Could not have asked for a better weekend! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid! Die huis is groot, skoon en veilig. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R8 600
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R8 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R8 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Laksman Street, 40 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cc5f6646d054fc484d9c3c0b818bc0f589998ad6ddd1a260a5678e41d4009e5ac230019054af0cf09ebd61e0f628cfe575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 600 per nag, vir 10 mense 51 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang